Tafelberg: 581 books

Cover of Elza Rademeyer Omnibus 6
by Elza Rademeyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2013

Duwweltjiepad Rudolf Mulder, jongste multimiljoenêr in die Kaap, se lewe bestaan uit sport, meisies en partytjies. Totdat die noodlot sonder genade ingryp. Die prys vir ’n oomblik van hartstog met die wulpse, blonde Julia Saunders in sy voortsnellende motor is bitter duur: Wanneer hy sy bewussyn...
Cover of Pluimprinse
by Malene Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: April 28, 2011

Wanneer Olivia Bailey in haar Muizenbergse huis aangeval en byna verkrag word, besluit sy “om afstand te probeer verkry” – nie net van haar werk as joernalis nie, maar ook van die Kaap. Die enigste plek waaraan sy kan dink om heen te gaan, om weer “heel te word”, is haar ouma se huis op...
Cover of Where the heart is
by Marita van der Vyver
Language: Afrikaans
Release Date: September 15, 2013

Dear reader, let me introduce myself: There are really several ways in which I could do this. If I wanted to create the illusion of exoticism, I could say that I was an Afrikaans writer living in a medieval village in the south of France. If I wanted to make a romantic impression, I could say that...
Cover of Eating for Sustained Energy 4
by Gabi Steenkamp, Liesbet Delport
Language: English
Release Date: October 17, 2014

Are you tired and lacking energy? Struggling to improve your performance on the sports field, or in need of something that will help your child concentrate better? Then Eating for Sustained Energy 4, the latest in the bestselling Eating for Sustained Energy series of recipe books, is for you. Gabi...
Cover of Best of Eating for Sustained Energy
by Liesbet Delport, Gabi Steenkamp
Language: English
Release Date: March 10, 2015

Over the past decade the bestselling series Eating for Sustained Energy has helped thousands of South African families to discover healthier - and more delicious - food. The GI-smart way of eating not only ensures sustained energy throughout the day, but also has numerous health benefits and can help...
Cover of Goodbye, Chocolate Charlie
by Marga Jonker
Language: English
Release Date: June 6, 2016

Solitaire Stud Farm in the Cederberg breeds perfectly trained sporting horses – showjumping, polo and dressage champions every one. Nicky and her horse Chocolate Charlie were no exception. Until the terrible accident . . . Still struggling to come to terms with her loss, Nicky awaits her cousin,...
Cover of Speurhond Willem in New York
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: February 20, 2013

Adriaan en Willem, sy speurhond-troeteldier, se vyfde avontuur saam speel af in die stad van geel taxi's, wolkekrabbers en warmbrakke! Toe Willem een middag daarop aandring om gebad te word, kry Adriaan dadelik snuf in die neus. Kort daarna skryf Willem homself vir 'n hondekompetisie in, en toe Adriaan...
Cover of Speurhond Willem en die wilddiewe
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: October 20, 2011

Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die stropers te help aankeer
Cover of Speurhond Willem in die ruimte
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: February 20, 2012

Na hulle vorige avonture in Europa, die Indiese Oseaan en die Bosveld neem Willem en Adriaan se nuutste sending hulle dié keer na selfs meer onbekende terrein: die Internasionale Ruimtestasie! Voor jy kan sê “gespikkelde spanjoel” is Willem en Adriaan op pad Baikonoer toe; in Kazakhstan, vanwaar...
Cover of Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: March 31, 2014

Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Dié keer neem Oupa hulle in sy...
Cover of Speurhond Willem op reis
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: May 26, 2010

Adriaan is ‘n valerige seun en nie uitermate goed in enigiets nie. Sy hond, Willem, is ‘n ander storie! Hy’s eintlik ‘n speurhond, ‘n superspesiale geheime agent-hond. Dit vind Adriaan uit toe Willem hom doodluiters een oggend inlig dat hy ‘n krat moet regkry sodat hulle daarin na Istanbul...
Cover of Speurhond Willem en die seerowers
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: May 20, 2011

Adriaan se ma wen ’n reis op ’n passasierskip teen die Ooskus van Afrika op. Willem gaan saam – versteek in Adriaan se drasak. Toe seerowers die skip naby Madagaskar gyselaar neem is dit Willem wat tot die redding kom.  Op die koop toe gaan soek Willem en Adriaan ‘n versteekte skat op die piepklein eilandjie, Tromelin.
Cover of Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: June 30, 2014

Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Toe, in Jannus en Kriek onder die...
Cover of Speurhond Willem en die diamantdiewe
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: August 30, 2014

Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die Indiese Oseaan, op ’n wildplaas in die Bosveld, hulle reis via Kazakstan al die pad na die Internasionale...
First 10 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy