Groep 7 Drukkers En Uitgewers: 28 books

Cover of Chimurenga
by Henk Heslinga
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2016

Op haar ouers se begrafnis raak dokter Hilda Wilson hopeloos verlief op Henk Martins, kaptein in die beroemde Scouts, ‘n elite eenheid en deel van die vegtende magte in Rhodesië. Hy was ‘n buurkind van die plaas langsaan en hulle het saam groot geword. Kaptein Martins en sy eenheid volg...
Cover of Josefskleed - Stryd om te oorleef
by Wynand du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: January 29, 2017

Op 11 Februarie 2014 woon Wynand en Frances du Toit die 25ste herdenkingsvieringe van die ondertekening van die Brazzaville Protokol by. President Denis Sassou N'Guesso van die Republiek van die Kongo hang die Nasionale Meriete Order van die Kongo om Wynand se nek. Wat hy daar beleef en besef,...
Cover of Huwelik Bliss
by Antonet Bekker
Language: English
Release Date: August 17, 2016

Is jou huwelik geblus? Hoop jy vir meer bliss (geluk) in jou huwelik? Wat is God se definisie van liefde en seks? Glo jou tiener die wêreld se leuens oor seks voor die huwelik, seksualiteit en saambly? Trou is nie perde koop nie, of is dit? Word jou huwelik bedreig deur pornografie of ’n affair?...
Cover of Inversuim
by Francois Verster
Language: English
Release Date: February 15, 2017

Inversium – die eienaardige planeet wat nie regtig ‘n planeet is nie, waar vreemde wesens woon, vreemder as wat op aarde voorkom, dog… hulle kom wel bekend voor. Ook vir hulle wat daar woon, is dinge verwarrend. Wie is die Lig, en wie is die Heks? Wat wil Ariel die Slagter en sy kamerade...
Cover of Verhale oor vervloë misdaad
by Henk Heslinga
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2016

Verhale oor vervloë misdaad, maar anders as wat die koerante dit destyds uitgebasuin het. Rondom die werklike is ‘n fiksie verhaal opgedis. Die Kerkstraat bom en ontploffings by die Johannesburg Landdroshof en Johannesburg Spoorwegstasie en nog ander. Die gebeure agter die skerms, wie die beplanners...
Cover of Judasbok

Judasbok

Verraad ter wille van oorlewing

by Wynand du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: March 23, 2016

In Mei 1985 land ‘n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte op ‘n strand in die olieryke Cabinda-provinsie van Angola. Hul uitsluitlike doel is die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming...
Cover of Helde met Hoewe - Dapper
by Juliette Whelpton
Language: Afrikaans
Release Date: July 31, 2017

Hierdie is Dapper se storie, die derde verhaal in die Helde met Hoewe-boekreeks. Net soos met Fleur en Bokkie, word die gebeure tydens die Anglo-Boereoorlog vanuit generaal Louis Botha se manjifieke Boerperd, Dapper, se oogpunt vertel. Die reeks is opgedra aan al die onbesonge perdehelde waarvan 500...
Cover of Deur na Nebula Nege
by Francois Verster
Language: English
Release Date: February 15, 2017

Iewers in die nabye toekoms is die mensdom op laaste bene en daar is net een uitweg: die deurgang na ‘n ander dimensie. Generaal Attilorus se elite verkenners verdwyn een na die ander in hulle strewe om hierdie missie te voltooi. Het die vernuftige Wilf Beaudin en sy beeldskone kameraad...
Cover of Evolusie vir Christene
by Albert Alberts
Language: English
Release Date: May 19, 2017

Die boek neem die Christen op ’n pad om te besef dat hy of sy die huidige wetenskap van evolusie ten volle kan aanvaar en nog steeds in verwondering die hande kan ophef en Hom kan prys en eer vir Sy krag en majesteit. Die onderliggende wetenskap en die Christelike sienswyses word deeglik behandel. Klem word geplaas op die benaderings van bekende Christen teoloë en wetenskaplikes.
Cover of Helde met Hoewe - Fleur
by Juliette Whelpton
Language: Afrikaans
Release Date: July 31, 2017

“Opsaal! Opsaal! Maak jou buikgord stewig vas, spring op jou perd en galop saam met my deur die verlede op ʼn historiese avontuur saam met dapper manne, verkenners, manhaftige ruiters en vierpotige helde.” Hierdie is die verhaal van Fleur, die getroue perd van genl. Christiaan de Wet,...
Cover of Helde met Hoewe - Bokkie
by Juliette Whelpton
Language: Afrikaans
Release Date: July 31, 2017

Hierdie is die verhaal van Bokkie, die legendariese perd van genl. Koos de la Rey, soos vertel uit die perd se eie bek. “ʼn Pragtige oorspronklike verhaal, sensitief en met deernis geskryf.” Professor Fransjohan Pretorius. Die reeks is opgedra aan al die onbesonge perdehelde waarvan 500 000 tydens...
Cover of Mag van die Noodlot
by Jopie de Beer
Language: Afrikaans
Release Date: August 25, 2016

Die verhaal speel af in die Anglo-Boereoorlog. Dit besing nie groot helde nie, vertel eerder die storie van gewone mense, hulle stryd, waagmoed en vindingrykheid. Die karakters is nie net gewone bugers nie. Hulle was opgeleide beroepsoldate, geskoold in strydkuns en spioenasie deur die Staatsartillerie....
Cover of Judas Goat

Judas Goat

Betrayel for the sake of survival

by Wynand du Toit
Language: English
Release Date: June 22, 2016

During May 1985, a South African Special Forces Team consisting out of nine operators, (miskien is die woord “saboteurs” beter om te gebruik) landed on a beach in the oil-rich province of Cabinda in Angola. Their target was the six massive oil-storage tanks. The subsequent firefight led to the...
Cover of Snakes of our past
by Maria Cornelia Abetti
Language: English
Release Date: September 5, 2016

This book is full of poetry in English one of many to come. Snakes of past inspired by true love and faith growing up as a teenager was hard so decided my first book will be in English I. could not do this with with all my friends lifting me up and my Heavenly Father. 
12
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy