Verhale oor vervloë misdaad

Nonfiction, History, Africa, South Africa
Cover of the book Verhale oor vervloë misdaad by Henk Heslinga, Groep 7 Drukkers en Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Henk Heslinga ISBN: 9781928372134
Publisher: Groep 7 Drukkers en Uitgewers Publication: August 26, 2016
Imprint: Language: Afrikaans
Author: Henk Heslinga
ISBN: 9781928372134
Publisher: Groep 7 Drukkers en Uitgewers
Publication: August 26, 2016
Imprint:
Language: Afrikaans

Verhale oor vervloë misdaad, maar anders as wat die koerante dit destyds uitgebasuin het. Rondom die werklike is ‘n fiksie verhaal opgedis. Die Kerkstraat bom en ontploffings by die Johannesburg Landdroshof en Johannesburg Spoorwegstasie en nog ander. Die gebeure agter die skerms, wie die beplanners was, hoe is dit uitgevoer en wie was betrokke. Hulle latere lewe en hoe die lang arm van die gereg hulle agtervolg en telkemale toeslaan.

Hoe ‘n geheimsinnige Hid Squad van die destydse Veiligheidstak hulle vyande uit die samelewing verwyder. Moorde op die polisiebeamptes en ander geweldsmisdade en hoe lede van die destydse Brixton en Soweto Moord en Roof hulle agtervolg en uitwis.

Sabotasie en die gevolge daarvan asook die teregstelling van ‘n reeksmoordenaar aan die galg gaan die lesers prikkel tot aan die einde toe.

Die leser moet net die een ding heeltyd in gedagte hou, dis fiksie gebaseer op die werklike.

More books from Groep 7 Drukkers en Uitgewers

Cover of the book The Ambassador's Driver by Henk Heslinga
Cover of the book Huwelik Bliss by Henk Heslinga
Cover of the book Helde met Hoewe - Fleur by Henk Heslinga
Cover of the book It's up to me by Henk Heslinga
Cover of the book Snakes of our past by Henk Heslinga
Cover of the book Thoughts from my stranger by Henk Heslinga
Cover of the book Evolusie vir Christene by Henk Heslinga
Cover of the book Lepidoptera - scale wings by Henk Heslinga
Cover of the book Helde met Hoewe - Dapper by Henk Heslinga
Cover of the book Long lost grave by Henk Heslinga
Cover of the book Judasbok by Henk Heslinga
Cover of the book Your Undiscovered Family by Henk Heslinga
Cover of the book Sexquisite by Henk Heslinga
Cover of the book Everything that glitters is not gold by Henk Heslinga
Cover of the book Chimurenga by Henk Heslinga
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy