Deur na Nebula Nege

Science Fiction & Fantasy
Cover of the book Deur na Nebula Nege by Francois Verster, Groep 7 Drukkers en Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Francois Verster ISBN: 9781928372875
Publisher: Groep 7 Drukkers en Uitgewers Publication: February 15, 2017
Imprint: Language: English
Author: Francois Verster
ISBN: 9781928372875
Publisher: Groep 7 Drukkers en Uitgewers
Publication: February 15, 2017
Imprint:
Language: English

Iewers in die nabye toekoms is die mensdom op laaste bene en daar is net een uitweg: die deurgang na ‘n ander dimensie. Generaal Attilorus se elite verkenners verdwyn een na die ander in hulle strewe om hierdie missie te voltooi.

Het die vernuftige Wilf Beaudin en sy beeldskone kameraad Leia Vestra daarin geslaag om die enigmatiese Professor Kitakilus op te spoor? En wie is die geheimsinnige Komistor? Wat gaan aan op die Drie Susters van Nebula Nege en wat is ‘n Grylik?

Deur na Nebula Nege is die verhaal van die mensdom, saamgevat in een veelvlakkige vertelling wat afspeel op verskillende planete in ‘n verre, verbeelde andersoortige dimensie, dog skrikwekkend bekend.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Iewers in die nabye toekoms is die mensdom op laaste bene en daar is net een uitweg: die deurgang na ‘n ander dimensie. Generaal Attilorus se elite verkenners verdwyn een na die ander in hulle strewe om hierdie missie te voltooi.

Het die vernuftige Wilf Beaudin en sy beeldskone kameraad Leia Vestra daarin geslaag om die enigmatiese Professor Kitakilus op te spoor? En wie is die geheimsinnige Komistor? Wat gaan aan op die Drie Susters van Nebula Nege en wat is ‘n Grylik?

Deur na Nebula Nege is die verhaal van die mensdom, saamgevat in een veelvlakkige vertelling wat afspeel op verskillende planete in ‘n verre, verbeelde andersoortige dimensie, dog skrikwekkend bekend.

More books from Groep 7 Drukkers en Uitgewers

Cover of the book Your Undiscovered Family by Francois Verster
Cover of the book Heroes with Hooves - Fleur by Francois Verster
Cover of the book Josefskleed - Stryd om te oorleef by Francois Verster
Cover of the book Helde met Hoewe - Fleur by Francois Verster
Cover of the book Helde met Hoewe - Bokkie by Francois Verster
Cover of the book It's up to me by Francois Verster
Cover of the book Verhale oor vervloë misdaad by Francois Verster
Cover of the book Sexquisite by Francois Verster
Cover of the book Evolusie vir Christene by Francois Verster
Cover of the book Inversuim by Francois Verster
Cover of the book Chimurenga by Francois Verster
Cover of the book Judasbok by Francois Verster
Cover of the book The Ambassador's Driver by Francois Verster
Cover of the book Self-made Teacher by Francois Verster
Cover of the book Heroes with Hooves - Bokkie by Francois Verster
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy