Judasbok

Verraad ter wille van oorlewing

Nonfiction, History, Africa, South Africa, Biography & Memoir, Political
Cover of the book Judasbok by Wynand du Toit, Groep 7 Drukkers en Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wynand du Toit ISBN: 9781928349495
Publisher: Groep 7 Drukkers en Uitgewers Publication: March 23, 2016
Imprint: Language: Afrikaans
Author: Wynand du Toit
ISBN: 9781928349495
Publisher: Groep 7 Drukkers en Uitgewers
Publication: March 23, 2016
Imprint:
Language: Afrikaans

In Mei 1985 land ‘n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte op ‘n strand in die olieryke Cabinda-provinsie van Angola. Hul uitsluitlike doel is die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming van kaptein Wynand du Toit. Dit alles dui op een ding : Verraad!

Lees hier in sy eie woorde die gebeure van daardie nag en die diepgaand nagmerrie van sy gevangeneskap, die sameswerings en die uitein­delike afleiding dat die hele operasie slegs ‘n opening­skuif was wat uiteindelik die Suid-Afrikaanse volk moes mislei tot oorgawe in Angola en die onafhanklikheid van Namibië.

Judasbok beloof om die leser op ‘n ongelooflike intense er­varing te neem en ‘n indiepte kyk te gee na wat agter die skerms gebeur het en wat aanleiding daartoe gegee het dat Wynand du Toit ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrika geword het.

More books from Groep 7 Drukkers en Uitgewers

Cover of the book Long lost grave by Wynand du Toit
Cover of the book Inversuim by Wynand du Toit
Cover of the book Be the boss of your future by Wynand du Toit
Cover of the book Everything that glitters is not gold by Wynand du Toit
Cover of the book Sexquisite by Wynand du Toit
Cover of the book Judas Goat by Wynand du Toit
Cover of the book Lepidoptera - scale wings by Wynand du Toit
Cover of the book Your Undiscovered Family by Wynand du Toit
Cover of the book Verhale oor vervloë misdaad by Wynand du Toit
Cover of the book Thoughts from my stranger by Wynand du Toit
Cover of the book Huwelik Bliss by Wynand du Toit
Cover of the book Self-made Teacher by Wynand du Toit
Cover of the book Deur na Nebula Nege by Wynand du Toit
Cover of the book Evolusie vir Christene by Wynand du Toit
Cover of the book It's up to me by Wynand du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy