Struik Christian Media imprint: 225 books

by SCM Compilation
Language: English
Release Date: January 27, 2012

Devotional derived from the Daily light range of 1999

Parenting with Courage (eBook)

Shaping Lives, Leaving a Legacy

by Mandi Hart
Language: English
Release Date: June 1, 2017

PARENTING WITH COURAGE, a brand-new book by South African author and counselor Mandi Hart, is a home-grown, contemporary guide on parenting, which offers practical advice from a South African perspective. If parenting were an adventure sport, it would be the most courageous sport in the world. It’s...

Seasons of the heart

365 devotions that will touch your soul

by Elize Parker
Language: English
Release Date: October 1, 2012

Seasons of the Heart is a brand-new devotional by the well-known author, Elize Parker. The book provides inspiration and encouragement for a whole year and includes: 365 devotions for spiritual growth; Appropriate Bible verses with every devotion; Encouraging thoughts; Suitable daily prayers; Comfort;...

Turn It Around (eBook)

Shift your perceptions in a changing world

by Angelique du Toit
Language: English
Release Date: September 1, 2018

Are you tired of going through the same daily grind without finding real fulfillment in your day-to-day existence? Do you have a dream you've pushed aside in the pursuit of making it through each exhausting week? In the busyness of the modern world, it is difficult to step out of the fray and regain...
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: December 1, 2013

Kragtige denke vir elke dag is gebaseer op Joyce Meyer se topverkoper Verstaan die krag van jou denke. Dit bied 365 dagstukkies wat lesers sal help om die krag van hule denke en woorde te verstaan en te implementeer. Ons het die krag en die vermoë om die wyse waarop ons dink en praat te beheer. Dit...

Leef met selfvertroue

365 dagstukkies vir vroue

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: April 21, 2011

Vroue is God se kosbare gawe aan die wêreld. Hulle is skeppend, sensitief, medelydend, intelligent en talentvol. Tog het baie vroue die vertroue wat God vir hulle gun, verloor. Joyce Meyer weet wat dit is om ’n swak selfbeeld te hê. Op haar lewensreis het sy baie geleer van wat ‘ware selfvertroue’...

’n Nuwe dag, ’n nuwe jy

366 Dagstukkies om jou lewe elke dag te geniet

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: October 5, 2011

In hierdie dagstukkieboek beklemtoon Joyce Meyer die belangrikheid daarvan om elke oggend ‘n paar minute met God deur te bring. Om jou dag op hierdie manier te begin, gee jou hoop en ‘n vars uitkyk op die nuwe dag. Die 366 Dagstukkies is saamgestel uit negentien van Joyce se gewildste boeke en gee...
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2014

Ontmoet God elke oggend is 365 dagstukkies deur Joyce Meyer en gee daaglikse riglyne oor hoe om elke oggend nader aan God te kom. Lesers sal elke oggend geïnspireer word met hernude hoop en ’n lus vir die lewe deur hierdie bondige en inspirerende gedagtes, en sal nooit weer hulle dag wil begin voordat...

Wen die stryd in jou gedagtes

Behaal jou belangrikste oorwinning ooit

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: May 27, 2011

Wen die stryd in jou gedagtes – nou beskikbaar in ’n hersiene, bygewerkte uitgawe. Joyce Meyer se immergewilde boek Wen die stryd in jou gedagtes word gereken as een van die impakrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Dit is Joyce Meyer se bekendste titel en loshande haar beste verkoper...

Gesels met God oor alles

Ervaar die krag van eenvoudige gebed

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: October 5, 2011

Ons dink dikwels ons gebede voldoen nie aan al die vooropgestelde vereistes vir gebed nie. Maar, skryf Joyce Meyer in Gesels met God oor alles, gebed is baie eenvoudiger en makliker as wat ons dink. Mense bid dikwels meer as wat hulle van bewus is. Hulle kom nie eens agter dat hulle besig is om te bid...

Wen die stryd in jou gedagtes

100 Dagstukkies wat jou denke sal vernuwe

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: October 5, 2011

Voel dit soms of die lewe jou onkant vang? Pak twyfel en verwarring jou ook soms beet? Ons almal voel soms asof ons onder ‘n aanval gebuk gaan, en dit, skryf Joyce Meyer in haar trefferboek, Wen die stryd in jou gedagtes, is presies wat gebeur. Daar ontstaan ‘n stryd in ons gedagtes en die vyand...
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: October 5, 2011

Wat is my doel in die lewe? Hoe kan ek die beste keuses maak? Daar is so baie vrae in die lewe, en net God het al die antwoorde. As jy stil raak en na Hom luister, sal Hy hulle met jou deel. In haar nuwe dagstukkieboek, Gesels met God elke oggend, wys Joyce Meyer dat enigeen kan leer hoe om God se stem...

Vergewe en word vry

Jy kán jou lewe beheer deur vergifnis

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: November 15, 2012

Elkeen van ons wil ons lewens geniet en nie die heeltyd skuldig voel nie. Om dit te ervaar is dit noodsaaklik dat jy leer om jouself en ander te vergewe. Joyce Meyer het bekendheid verwerf deur denke te gebruik om moeilike emosies te oorkom, en in Vergewe en word vry fokus sy op die gevaarlikste een...
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2013

Aanvaar jouself, leef met oorgawe deur die topverkoperskrywer Joyce Meyer is die eerste geskenkboek-reeks van sy soort in Afrikaans. In die boek moedig Joyce lesers aan om die persoon te word wat God wil hê hulle moet wees. Sy fokus op ses areas wat lesers sal help om hulself beter te verstaan en hul...
1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy