Wen die stryd in jou gedagtes

100 Dagstukkies wat jou denke sal vernuwe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415317969
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415317969
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Voel dit soms of die lewe jou onkant vang? Pak twyfel en verwarring jou ook soms beet? Ons almal voel soms asof ons onder ‘n aanval gebuk gaan, en dit, skryf Joyce Meyer in haar trefferboek, Wen die stryd in jou gedagtes, is presies wat gebeur. Daar ontstaan ‘n stryd in ons gedagtes en die vyand sal elke wapen tot sy beskikking gebruik om ons uitkyk op die lewe te vertroebel en ons verhouding met God te versuur. Daar is egter hoop. Ons het die mag ontvang om terug te veg – een dag op ‘n slag. Om ons toe te rus vir hierdie stryd, het Joyce Meyer 100 dagstukkies uit haar trefferboek ontwikkel en saamgevat in hierdie opwindende gelyknamige bundel, Wen die stryd in jou gedagtes dagstukkies. In hierdie 100 dagstukkies help Joyce ons om: • Die verwronge denke van die vyand te identifiseer • Destruktiewe gedagtepatrone doeltreffend te beheer • Oorwinning in die vernuwing van ons denke te behaal Wen die stryd in jou gedagtes bied kort, kragtige boodskappe wat jy daagliks kan lees. Word versterk en oorwin die stryd in jou gedagtes!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book ’n Nuwe dag, ’n nuwe jy by Joyce Meyer
Cover of the book Parenting That Works (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Vrygelaat by Joyce Meyer
Cover of the book Kies liefde ... (Gebedeboek) (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Joyce Meyer
Cover of the book Making Your Money Count by Joyce Meyer
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Busy People (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book My Little Book of Series (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Anchors Set You Free by Joyce Meyer
Cover of the book Living in God's Love by Joyce Meyer
Cover of the book Dink Reg, leef met vertroue by Joyce Meyer
Cover of the book Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Baby Jesus Is Born (eBook) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy