Seën vir ’n Kleikind

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Seën vir ’n Kleikind by Maretha Maartens, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9781415315392
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9781415315392
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Klein Agnes Botha het die some van God se kleed by haar hoor verbydruis. As driejarige het sy ’n Verbondskind geword. Maar later het daar ’n Egiptiese skarabee-kewer aan ’n hangertjie om haar nek rondgeswaai. ’Noem dit maar my lucky charm,’ het sy gesê. Die sandsteenhangertjie word die simbool van die doodsbestaan waarin Agnes lank voortploeter. Agnes se storie is anders. Dit word die verhaal van ’n soekende vrou wat in die Good Guys’ Club dans, maar ’n Persoon opmerk wat haar agtervolg, asof Hy die verbond tussen Hom en haar steeds onthou. Agnes gaan die huwelik binne met hope onuitgesorteerde bagasie uit die verlede. Sy weet dat sy haar greep op die waarheid verloor en haar jong eggenoot by haar innerlike chaos betrek het. Sy beleef skrikwekkende laagtepunte en dramatise ingrypings van God in haar lewe. Die nag ná haar mastektomie dink sy: ons is die ouers van ’n kind wat anders is. Ons is deur rusies, skuldverplasing, geloofverlies, wanhoop en verdriet. Ek kan skaars onthou dat ek ooit ’n kind was. Dat die ergste nog voorlê, weet sy nie toe sy een lenteoggend peinsend na die kat wat ’n veldmuis bekruip, staan en kyk. Dié oggend dink sy juis: daar is altyd iets wat van iewers af aankom, altyd die groot onverwagte. Toe die ergste gebeur, weet Klaus ook nie verder nie. ‘God het nie juis sy beste vir ons gegee nie,’ verwoord hy háár verwarde gedagtes. Seën vir ‘n kleikind is ’n meesleurende verhaal waarin jy die raaisels van jou eie bestaan sal herken. Agnes het haar op één feit beroep: ‘Daar is vir my gebid toe ek nog ’n onskuldige kind was. God noem Homself die Hoorder van gebed. Voordat ek sterf, moet ek weet of Hy vandag nog die Betroubare genoem kan word.’

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Making Your Money Count by Maretha Maartens
Cover of the book Vanuit my hart by Maretha Maartens
Cover of the book Leierskap sonder Grense by Maretha Maartens
Cover of the book My Favorite Bible Storybook for Toddlers (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Joseph and His Brothers (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Raising Happy, Healthy Children by Maretha Maartens
Cover of the book Die ongetemde hart by Maretha Maartens
Cover of the book Good Morning, God (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Hearing God Speak (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Maretha Maartens
Cover of the book Live a Yes! Life by Maretha Maartens
Cover of the book God is nie kwaad vir jou nie (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy