Elizabeth Wasserman: 21 books

Book cover of Speurhond Willem en die diamantdiewe
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: August 30, 2014

Speurhond Willem en sy huismens Adriaan het in 2010 die eerste keer saam gaan reis: via Istanboel tot in Amsterdam, Parys en uiteindelik Londen. Daarna volg avonture op ’n passasierskip in die Indiese Oseaan, op ’n wildplaas in die Bosveld, hulle reis via Kazakstan al die pad na die Internasionale...
Book cover of Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: January 31, 2014

Jannus en Kriek Knoets is min of meer agt jaar oud, en hulle is ’n tweeling. Die Knoets-gesin woon in Huis Deurmekruis, onder afrit 7 van die snelweg, naby die dokke in ’n groot stad. Hulle ouers is Knersius en Soetlief Knoets. Knersius is die speltoetser van ’n groot boekuitgewery. Soetlief...
Book cover of Anna Atoom en die digitale draak
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: July 20, 2012

Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die...
Book cover of Elf dae in Parys
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: August 8, 2016

“Kyk!” sê Luc. “Dis wat ek vir jou wou wys. Sy word genoem ‘Die Gevleuelde Oorwinning van Samothrace’, en vir my is sy die tweede mooiste meisie in die Louvre.” Emma bloos toe hy tergend na haar kyk. Die Franse verstaan sowaar die kuns van flirt! dink sy. Dalk word dit nog hier as skoolvak...
Book cover of Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: July 10, 2015

In professor Arnoldus Snol se woonstel bo die museum staan ’n kas wat ’n KOLOSSALE geheim bewaar . . . Professor Snol weet alles van die dinosourusse van Gondwanaland af, daarom neem Oupa vir Jannus en Kriek om hom te ontmoet en inligting te kry vir ’n skooltaak. Maar wat het van die professor...
Book cover of Anna Atoom en die seerower se dolk
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: September 20, 2011

Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes ’n baie sterk “groen” boodskap. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes,...
Book cover of Anna Atoom en die magnetiese meermin
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: April 20, 2012

Ton is weg, Brak is onsigbaar en admiraal Atoom se lewe is in gevaar - dit alles te midde van 'n grootskaalse wetenskaplike ingryping in die natuurlike balans van die aarde: Uranus Draak wil die magnetiese pole skuif in 'n poging om aardverwarming te keer. Sal Anna en professor Sabatina die wêreld...
1 2
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy