Vir hierdie oomblik/Vir altyd

Omnibus

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Vir hierdie oomblik/Vir altyd by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415318393
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 1, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415318393
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 1, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Vir die eerste keer is twee van Karen Kingsbury se beste verhale in een boek as die Karen Kingsbury Omnibus beskikbaar. In Vir hierdie oomblik is Shane Galanter ‘n vlieginstrukteur wat maar net nie die meisie op wie jy jare gelede verlief was, vergeet nie. Lauren Gibbs is ‘n oorlogskorrespondent wat lankal besluit het daar is nie iets soos ‘n ‘gelukkige einde’ nie. Emily Anderson is ‘n eerstejaarstudent wat by haar grootouers grootgeword het. Sy begin ‘n soektog na die ma en pa wat sy nooit geken het nie en ontdek ‘n tragiese verhaal waarin haar geboorte ‘n bepalende rol gespeel het. In Vir altyd is Emily Anderson verlief op Justin Baker, ‘n jong luitenant wat in Irak gaan veg. Emily se ma en pa, Shane en Lauren, se verhouding word getoets deur die verskille in hul siening oor die oorlog in Irak. Wanneer ‘n tragedie hul gesin se lewe onderstebo keer, verander alles en staan Lauren voor die keuse om God se liefde toe te laat om reg te kry wat by mense onmoontlik is. Albei verhale dra die kragtige boodskap dat God se liefde in staat is om brue te bou en mure af te breek waar dit andersins nie moontlik is nie. Hierdie dubbele leesgenot-omnibus is ‘n absolute moet vir elke Karen Kingsbury-aanhanger se boekrak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book My first book about God by Karen Kingsbury
Cover of the book God Listens to You by Karen Kingsbury
Cover of the book Liefde en respek (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book ’n Wonderwerk vir Hannah by Karen Kingsbury
Cover of the book Die Storiebybel vir kinders (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die moed om vir vandag te leef (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Turn It Around (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book The Need to be Right (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Herlewing deur omgeegroepe by Karen Kingsbury
Cover of the book The Classic Children's Bible Storybook by Karen Kingsbury
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Karen Kingsbury
Cover of the book Blessings for you, Dad (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy