Vergewe en word vry

Jy kán jou lewe beheer deur vergifnis

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Vergewe en word vry by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415323441
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 15, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415323441
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 15, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Elkeen van ons wil ons lewens geniet en nie die heeltyd skuldig voel nie. Om dit te ervaar is dit noodsaaklik dat jy leer om jouself en ander te vergewe. Joyce Meyer het bekendheid verwerf deur denke te gebruik om moeilike emosies te oorkom, en in Vergewe en word vry fokus sy op die gevaarlikste een van almal: woede. Woede is verantwoordelik vir mislukte verhoudings, slapelose nagte, hoë bloeddruk en maagsere. Woede is veral moeilik om te hanteer vir baie Christene wat van kleins af geleer is dat 'goeie Christene nie kwaad word nie'. In Vergewe en word vry, ondersoek Joyce die noodsaaklikheid van vergifnis en verduidelik sy die positiewe uitwerking wat dit op die oorsprong en nagevolge van woede het. Hoekom moet mens vergewe? Sy verduidelik dat vergifnis al is wat mens waarlik kan bevry van woede en verhoed dat elke aspek van jou lewe vergiftig raak. Joyce bied lewensbelangrike inligting oor aspekte van vergifnis, soos: Die gevaar van woede en jalousie; Hoe om te vergewe; Die krag van seën en eensgesindheid; Hoekom 'n mens moet vergewe Vergewe en word vry verduidelik hoe woede ontmasker kan word en hoe noodsaaklik God se rol in vergifnis is. Oorbrug jou woede en leer om te vergewe!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Lei met sukses by Joyce Meyer
Cover of the book Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book He Restores My Soul by Joyce Meyer
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by Joyce Meyer
Cover of the book Blinde Kol by Joyce Meyer
Cover of the book Daniel Obeys God (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Onthou jy my? by Joyce Meyer
Cover of the book Gunsteling Bybelstories vir kinders by Joyce Meyer
Cover of the book Ek glo (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Leaders (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Die hart van Kersfees (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Ingrypende genade (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Treasures from God's Word by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy