Trousseaukis

Fiction & Literature, Short Stories
Cover of the book Trousseaukis by Annelie Botes, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annelie Botes ISBN: 9780624052487
Publisher: Tafelberg Publication: May 20, 2008
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Annelie Botes
ISBN: 9780624052487
Publisher: Tafelberg
Publication: May 20, 2008
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

'n Vrou laai vir haar 'n kind en 'n hond langs die pad op, want sy wil nie meer alleen wees nie. 'n Ma besluit om te staak omdat haar man en kinders haar slegter as 'n paradysdonkie behandel. 'n Man begin orrelles neem in 'n desperate poging om God se medelye met hom te toets, maar ontdek dat dit sy eie medemenslikheid is wat beproef word. 'n Predikant verslaaf hom aan 'n rekenaarspeletjie en verloor sy houvas op alles behalwe die geel, rooi, groen en blou blokkies wat hy dag en nag met koorsagtige presisie inmekaar probeer pas. 'n Vrou wat nooit weer aan die huwelik en liefde herinner wil word nie, moet tydens haar skeisaak 'n trourok maak vir 'n aanstaande bruid wat by die dag duideliker oor die buik en bors uitsit.Dis oor boeiende mense soos dié dat Annelie Botes in Trousseaukis skryf – vroue en mans met wie jy jou kan én wil identifiseer. In elkeen van dié dertien stories wys die verteller dat sy die menslike swakheid én goedheid ken, en dat sy weet hoe om met empatie te vertel.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die Poort 3: Helers by Annelie Botes
Cover of the book Ena Murray Keur 9 by Annelie Botes
Cover of the book Die kluisenaar van Abendruhe by Annelie Botes
Cover of the book Ena Murray Omnibus 27 by Annelie Botes
Cover of the book Satan van Zimbabwe by Annelie Botes
Cover of the book Adrenalien by Annelie Botes
Cover of the book Ena Murray Keur 16 by Annelie Botes
Cover of the book Dubbelspel by Annelie Botes
Cover of the book My hartjie, my liefie by Annelie Botes
Cover of the book Rots van Stormbaai by Annelie Botes
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 1 by Annelie Botes
Cover of the book Met die oog op liefde by Annelie Botes
Cover of the book Ena Murray Omnibus 32 by Annelie Botes
Cover of the book The President's Keepers by Annelie Botes
Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Annelie Botes
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy