Susanna M Lingua-keur 11

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 11 by Susanna M. Lingua, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susanna M. Lingua ISBN: 9780624050254
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Susanna M. Lingua
ISBN: 9780624050254
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Die blinde baron bevind Lizelia haar in ’n penarie – alleen en platsak in ’n vreemde land, en dít saam met ’n moeder wat ’n peperduur operasie moet ondergaan. Maar ’n toevallige ontmoeting met die blinde baron Edoardo de Mashatini bied onverwags ’n moontlike uitkomkans – ’n baie eienaardige een . . .In Lokstem van die vreemde raak die aantreklike Rina bevriend met ’n Italiaanse krygsgevangene, Pedro Sardinni, wat haar reeds uitgesoek het as net die vrou vir sy ouer broer Toni, gevierde chirurg. Sommer met die eerste oogopslag wil Toni haar as ’t ware in ’n huwelik indwing. Sy ontsnap net betyds, ontmoet ’n mede-Suid-Afrikaner, Riaan Jonker, en verloor haar hart. Tog dwing iets haar om nog ’n rukkie in Italië te vertoef…In Die graaf van Santa Maria volg Tessa se lewe ’n rustige gang totdat haar vader, ’n teringlyer, haar dringend na Italië ontbied. Hier ontmoet sy die graaf van Santa Maria, en geluk lê in die palm van haar hande . . . maar dan begin dit haar te ontglip.

More books from Tafelberg

Cover of the book Dokter van harte by Susanna M. Lingua
Cover of the book Geheime liefde by Susanna M. Lingua
Cover of the book Stormpad na Vadersrust by Susanna M. Lingua
Cover of the book Pieter-Dirk Uys: The Echo of a Noise by Susanna M. Lingua
Cover of the book As die wiel draai by Susanna M. Lingua
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 9 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Susanna M. Lingua
Cover of the book Superpower or Neocolonialist? by Susanna M. Lingua
Cover of the book Kronkelpad by Susanna M. Lingua
Cover of the book Katryn van die klipdassies by Susanna M. Lingua
Cover of the book Wag-'n-bietjiebos van die liefde by Susanna M. Lingua
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Susanna M. Lingua
Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Susanna M. Lingua
Cover of the book Skynglans van die maan by Susanna M. Lingua
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy