'n Fontein voor ons deur

Biography & Memoir
Cover of the book 'n Fontein voor ons deur by Marita Van der Vyver, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marita Van der Vyver ISBN: 9780624064312
Publisher: Tafelberg Publication: September 15, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Marita Van der Vyver
ISBN: 9780624064312
Publisher: Tafelberg
Publication: September 15, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

’n Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos ’n wafferse prinses van ’n verre land deur Frankryk gereis en ’n vreeslik verleidelike padda leer ken. Omdat sy so graag in sprokies wil glo, het sy gehoop dat as sy hierdie slim padda soen, hy in ’n prins gaan verander. Dis mos hoe sprokies werk. En wat gebeur toe? Saam met haar prins sit sy huis op in ’n Franse dorpie. Hulle gaan woon in ’n ou kliphuis in Rue de l’église – Kerkstraat. Dáároor skryf sy in In die hart van ons huis. En wat gebeur nou? Hulle trek. En nie waarheen nie . . . Na ’n plek wat bekend staan as Plek van die Paddas. ’n Fontein voor ons deur is ’n reeks stories oor ’n verhuising – ’n Franse verhuising! Maar dit is dan eintlik stories oor dit wat die hart vasmaak aan ’n huis en sy mense; ook dit waarvan jy jou moet losmaak as jy verhuis. En daardie dinge wat altyd met jou saamtrek. Een ding is seker: Of dit nou in Kerkstraat of Paddastraat is, soos Marita van der Vyver dit sien, bly die lewe ’n fontein bruisend met verrassings.

More books from Tafelberg

Cover of the book Keerkring van die hart by Marita Van der Vyver
Cover of the book Die uurglas loop leeg by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Omnibus 20 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Veldiep by Marita Van der Vyver
Cover of the book Die liefde oorwin by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ontmoet my in Patong by Marita Van der Vyver
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 5 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 3 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 13 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 5 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Liefde sonder hawe by Marita Van der Vyver
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Marita Van der Vyver
Cover of the book Anna Atoom en die magnetiese meermin by Marita Van der Vyver
Cover of the book Snoeiskêr by Marita Van der Vyver
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy