’n Ander vrou se rok

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624074717
Publisher: Tafelberg Publication: November 3, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624074717
Publisher: Tafelberg
Publication: November 3, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Zia is nie ’n natuurlike blondine nie, maar sy doen haar bes om funky te wees. Sy dra way-out tweedehandse ontwerpersklere wat sy by liefdadigheidswinkels koop. Dis net dat ’n ander vrou se rok nie aldag so lekker aan haar lyf of in haar lewe pas nie. Want Zia bars uit haar nate op meer as een manier. Sy is nou eenmaal nie haar perfekte niggie nie, al hét sy ook ’n kêrel. Met ’n poegie. Karel is haar kêrel. Maar net op mooiweersdae. Toe Zia se onderwysloopbaan met ’n hengse knal in haar gesig ontplof, hou Karel hom skaars. Want hy wil eintlik ’n ordentlike vrou hê, een wat nie skandes maak nie. Ouma Betta wil ook van haar ’n goeie Afrikanervrou maak sodat sy tog net nie soos haar ma sal uitdraai nie. Maar Zia maak ’n nasionale sport van elke faux pas in die boek. Zia sou nooit kon raai hoe kreatief haar lewe nog sou word toe sy die dag by Creative Creatures se glasdeur instap nie. Of dat ’n man wat soos ’n winkelpop lyk haar hart op hol sou kry nie. Sy weet Jack de Villiers kies sy meisies om by sy dasse te pas, maar sy kan hul chemistry nie ontken nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Holy Cows by Kristel Loots
Cover of the book Ramaphosa's Turn by Kristel Loots
Cover of the book Van sorg na liefde by Kristel Loots
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Kristel Loots
Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by Kristel Loots
Cover of the book Anderkant die volmaan by Kristel Loots
Cover of the book Restless Nation by Kristel Loots
Cover of the book Iemand soos jy by Kristel Loots
Cover of the book Onbeteuelde liefde by Kristel Loots
Cover of the book Plekkie in die son by Kristel Loots
Cover of the book Dis koue kos, skat by Kristel Loots
Cover of the book Haar beste bruidegom by Kristel Loots
Cover of the book Baas van Babilon by Kristel Loots
Cover of the book Eating for Sustained Energy 4 by Kristel Loots
Cover of the book Verworpe silwer by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy