Leeus met letsels (skooluitgawe)

Kids, Fran&
Cover of the book Leeus met letsels (skooluitgawe) by Fanie Viljoen, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Fanie Viljoen ISBN: 9780798165112
Publisher: Human & Rousseau Publication: September 29, 2013
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Fanie Viljoen
ISBN: 9780798165112
Publisher: Human & Rousseau
Publication: September 29, 2013
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nog nooit geken het nie, in ’n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. ’n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond opsoek na sy volgende prooi … Hoe gaan die avontuurlike André en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook dié in sy hart, te verwerk? Hierdie skooluitgawe van Leeus met letsels is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.humanrousseau.com.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Ultimate, Pregnancy, Birth and Parenting Guide by Fanie Viljoen
Cover of the book 13 uur by Fanie Viljoen
Cover of the book Die troebel tyd by Fanie Viljoen
Cover of the book Die blou uur by Fanie Viljoen
Cover of the book The Soul of the White Ant by Fanie Viljoen
Cover of the book Die Bolander by Fanie Viljoen
Cover of the book Buller se plan by Fanie Viljoen
Cover of the book Infanta by Fanie Viljoen
Cover of the book The Road of Excess by Fanie Viljoen
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 2 by Fanie Viljoen
Cover of the book Die vrou in die blou mantel by Fanie Viljoen
Cover of the book Plaasmoord by Fanie Viljoen
Cover of the book Duiwelskloof by Fanie Viljoen
Cover of the book 7 Dae by Fanie Viljoen
Cover of the book Christine le Roux Omnibus 1 by Fanie Viljoen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy