Fanie Viljoen: 16 books

Book cover of BreinBliksem
by Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Release Date: December 17, 2016

Liewe leser. Hierdie boek kom met ’n waarskuwing – sien bladsy 1. Neem dit ernstig op. NIE VIR SENSITIEWE LESERS! BreinBliksem is Fanie Viljoen se eerste roman. Hy sê oor die boek: “’n Paar jaar terug, met die Granaat Rockfees in Bloemfontein, het ek ’n laaitie van so vyftien, sestien gesien...
Book cover of Oepse daisy, Lulu
by Fanie Viljoen
Language: English
Release Date: January 9, 2016

lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word, nes haar ma en pa. daarom is sy sommer baie in haar noppies toe tannie tula-belle haar vra om 'n rok vir die operakonsert te ontwerp. maar dit lyk of tannie tula-belle haar moeilikste klient gaan wees ...
Book cover of Prooi
by Fanie Viljoen
Language: English
Release Date: January 5, 2015

Cody en Owen ken mekaar nie, maar al twee word voortgedryf deur 'n donker krag van sy eie. Tot Lauren hulle paaie laat kruis en sy hulle gemeenskaplike obsessie word. Dit kan net rampspoedig eindig.
Book cover of La di da, Lulu
by Fanie Viljoen
Language: English
Release Date: December 15, 2009

die skoolhoof vra lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. iets asemrowends! iets la-di-da waarmee hulle by die skool se verjaardagfees gaan optree. maar ongelukkig is daar 'n vreeslike misverstand - en lulu verbrou haar enigste kans om die uniforms te ontwerp. wie gaan nou gekies word om die uniforms te ontwerp?
Book cover of Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld vir Gr 12 Huistaal
by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Release Date: May 6, 2016

Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Onderwêreld, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Huistaal, ten...
Book cover of Leeus met letsels (skooluitgawe)
by Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Release Date: September 29, 2013

Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nog nooit geken het nie, in ’n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Graad 4 Leesboek vir Huistaal
by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Release Date: July 15, 2017

’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Huistaal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir ’n Graad 4-leerder soos jy. Wanneer jy hierdie leesboek lees, gaan jy jouself...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Graad 5 Leesboek vir Huistaal
by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Release Date: July 15, 2017

’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Huistaal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir ’n Graad 5-leerder soos jy. Wanneer jy hierdie leesboek lees, gaan jy jouself...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek vir Huistaal
by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Release Date: November 17, 2016

’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Huistaal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir ’n Graad 6-leerder soos jy. Wanneer jy hierdie leesboek lees, gaan jy jouself...
Book cover of Onderwêreld
by Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

Onderwêreld is die Silwer wenner in die 2007 Sanlam-prys vir Jeuglektuur in die kategorie vir Afrikaans.Greg Owen is hoofseun by die privaat seunskool, Lawson Kollege, waar Eckardt, ‘n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ‘n band tussen hulle....
Book cover of Leeus met letsels
by Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Release Date: September 20, 2012

Buyi kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. ’n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi . . . Hoe gaan die avontuurlike André en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook dié in hy hart, verwerk?
Book cover of Spoke en ander gruwelike goed
by Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2015

Daar is rêrig, êrig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel laat regop staan. Wat jou laat omkyk as jy alleen in die donker loop. En dis hulle wat jou drome kan omtower in ’n nagmerrie! So sê die skrywer van hierdie...
Book cover of Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals
by Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

Die ou gryse, Horrelpyp, verdwyn, en Klits moet hom opspoor. ’n Geheimsinnige teken verskyn telkemale, en dit lei uiteindelik na die Swart Jakkals, volgens oorlewering ’n legende wat ontstaan het op die dorpie Floetervoet – maar is dit werklik net ’n legende? Toe dertig kinders uiteindelik...
Book cover of Jou Romeo
by Fanie Viljoen
Language: Afrikaans
Release Date: November 28, 2016

Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankondig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #lopies. Desperaat om hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais,...
12
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy