Leef voluit en vreesloos

Begin vandag bou aan 'n lewe met selfvertroue

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Leef voluit en vreesloos by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415318171
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 25, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415318171
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 25, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Leef voluit en vreesloos is die resultaat van Joyce Meyer se eie reis van onsekerheid en selfhaat na ‘n lewe van selfvertroue. Dit het ook uit jare se persoonlike ervaring en interaksie met vroue deur haar bediening. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer. Deur Joyce se kenmerkende reguit, praktiese aanslag sal jy leer om: Die struikelblokke na ‘n lewe van selfvertroue te identifiseer en te oorkom; Bemagtig te word deur voldoende voorbereiding vir jou taak; Van onafhanklikheid na afhanklikheid van God te beweeg, en Die karaktereienskappe van ‘n vrou met selfvertroue te ontwikkel. Vroue is ‘n kosbare geskenk van God aan die wêreld. Hulle is sensitief, kreatief, meelewend en talentvol. Dit is ook waar van jou. Leer hoe om vrees te oorkom en met vertroue ‘n opwindende, betekenisvolle en doelgerigte lewe tegemoet te stap.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Joyce Meyer
Cover of the book Dié kant van die hemel by Joyce Meyer
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Wees die pa wat sy nodig het (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book My Little Book of Series (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Spirit of Fire (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Dis hoe jou man dink   by Joyce Meyer
Cover of the book Good Morning, God (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Dit is tyd (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Blinde Kol by Joyce Meyer
Cover of the book Die krag van gebed in jou lewe (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book A Mustard Seed (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book My Best Friend (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Eersteling (eBoek) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy