Beminde vreemdeling

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Beminde vreemdeling by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624058663
Publisher: Tafelberg Publication: June 3, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624058663
Publisher: Tafelberg
Publication: June 3, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Wiandri Rosseau is twee-en-twintig en pas gekwalifiseer as hospitaalsuster. Sy keer terug na haar geliefde plattelandse Huis Groeneweide, waar haar bejaarde tant Lerina en dié se geliefde huishoudster, tant Grietjie, haar gretig inwag. Nou kan sy haar tante versorg en die swierige huis van haar kleintyd geniet. Maar daar aangekom moet Wiandri leer ’n vreemdeling bly nou ook op Groeneweide – die stroewe, dommerige nutsman Floors, van wie sy dadelik net mooi niks hou nie . . . maar tog ook só vreeslik baie!Wanneer Wiandri verder agterkom dat haar peetma, matrone Christelle, uiters wantrouig staan teenoor Floors, is haar verlangde vakansie by die tannies glad nie meer ’n rustige tydjie nie. Waarom dink Christelle Floors is so gevaarlik? En wie ís hy nou eintlik?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Wiandri Rosseau is twee-en-twintig en pas gekwalifiseer as hospitaalsuster. Sy keer terug na haar geliefde plattelandse Huis Groeneweide, waar haar bejaarde tant Lerina en dié se geliefde huishoudster, tant Grietjie, haar gretig inwag. Nou kan sy haar tante versorg en die swierige huis van haar kleintyd geniet. Maar daar aangekom moet Wiandri leer ’n vreemdeling bly nou ook op Groeneweide – die stroewe, dommerige nutsman Floors, van wie sy dadelik net mooi niks hou nie . . . maar tog ook só vreeslik baie!Wanneer Wiandri verder agterkom dat haar peetma, matrone Christelle, uiters wantrouig staan teenoor Floors, is haar verlangde vakansie by die tannies glad nie meer ’n rustige tydjie nie. Waarom dink Christelle Floors is so gevaarlik? En wie ís hy nou eintlik?

More books from Tafelberg

Cover of the book Geheime liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Vlug na Santorini by Schalkie van Wyk
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Schalkie van Wyk
Cover of the book Sag fluister my hart by Schalkie van Wyk
Cover of the book Speurhond Willem in die ruimte by Schalkie van Wyk
Cover of the book Oase van geluk by Schalkie van Wyk
Cover of the book Yes, Really! by Schalkie van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Coalition Country by Schalkie van Wyk
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die dieper droom by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dokter Dierbaar by Schalkie van Wyk
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Schalkie van Wyk
Cover of the book Met die oog op liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Lang pad na liefde by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy