Kinders het van nature ’n liefde vir die natuur, en veral vir diere en goggatjies. En die Bybel is vol van stories met insekte en diere waarby ons iets kan leer. In Goggas en gediertes kry miere, arende, slange, bye, skerpioene, visse, kamele en ander diere elk die geleentheid om ’n Bybelwaarheid tuis te bring. Kleurryke, humoristiese illustrasies verskaf vreugde aan jong lesers met ’n ondeunde muis wat op elke bladsy kop uitsteek.