Emma se eerste keuse

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Emma se eerste keuse by Elsa Hamersma, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Hamersma ISBN: 9780624067115
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2014
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Hamersma
ISBN: 9780624067115
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2014
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Emma Smith kom holderstebolder op Pelikaanbaai aan die Weskus aan, so te sê ’n vlugteling: van wat in Londen gebeur het met haar sogenaamde liefdesverhouding, én van haar oorbeskermende ouers, veral haar ma. Hier, op die ou vertroude vakansieplek, wil sy rus vind, haar lewe oordink, vrede kry. Sy’t nie gereken daarop dat Pelikaanbaai die blyplek kan wees van die aantreklikste man wat sy nog ooit aanskou het nie. Simon Sutherland is ’n ellelange man met pikswart hare – en volgens Emma duidelik ’n opperste ongeskikte idioot. Hy maak allerlei aannames oor haar, sommer net oor sy weens haar haas en ontsteltenis in die “verkeerde” stadsklere op die Weskus aanland. En dan is hy nog so orig, ook! Heeltyd ál om haar werf, en skynbaar kop in een mus met haar ouers, om alles te kroon. Wanneer haar ma boonop kom verneem wat Emma so halsoorkop uit Londen laat wegvlug het, is die gort gaar. Simon het soveel bagasie en familiekwellinge, daar’s geen toekoms vir die stadsmeisie en die plaasklong nie. Haar ma is in elk geval verniet bekommerd sy’t hier in Suid-Afrika kom verlief raak . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Where the heart is by Elsa Hamersma
Cover of the book Drome van gister by Elsa Hamersma
Cover of the book Terug na Eden by Elsa Hamersma
Cover of the book Hartstog op see by Elsa Hamersma
Cover of the book Anderkant uit by Elsa Hamersma
Cover of the book As die lied verstil by Elsa Hamersma
Cover of the book Dreaming of Light by Elsa Hamersma
Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Elsa Hamersma
Cover of the book Die man met die geel oë by Elsa Hamersma
Cover of the book Geërfde liefde by Elsa Hamersma
Cover of the book Ettie Bierman Keur 5 by Elsa Hamersma
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Elsa Hamersma
Cover of the book Een nag in Vegas by Elsa Hamersma
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Elsa Hamersma
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 3 by Elsa Hamersma
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy