Elza Rademeyer Omnibus 8

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624072980
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2015
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624072980
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2015
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Drome van gister sien Alet Britz uit om saam met vriende in die Richtersveld te kampeer – weg van die stadsrumoer, haar verpleegsuniform en haar sieklike ma. Maar ná skaars ʼn dag is haar vriendin Bets se broer oortuig Alet is die vrou vir hom. Hoe kan sy aan Jan verduidelik dat haar hart steeds aan iemand anders behoort? In Rots van Stormbaai besluit Melanie Walters impulsief om saam met haar seuntjie op die verafgeleë kusdorpie Stormbaai vakansie te hou. Maar sy het nie rekening gehou met die eksentrieke inwoners nie. Oom Jors, dierbare Thys en die sjarmante plaasboer Giel trap haar drumpel plat. Maar dis die enigmatiese Lafras Retief wat haar fassineer. In Rabbedoe se temmer kom rykmanskind Vicky Webster ná haar pa se dood agter dat hulle bankrot geboer het. Gelukkig bied die aantreklike Wouter Hoyt vir haar werk in hul huishouding aan. Pierre, sy ouer broer, is egter glad nie beïndruk nie en het boonop ʼn jaloerse meisie. Wie van die Hoyt-broers sal hierdie rabbedoe tem?

More books from Tafelberg

Cover of the book Son op die horison by Elza Rademeyer
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Elza Rademeyer
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Elza Rademeyer
Cover of the book Bella se skaduwee by Elza Rademeyer
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Elza Rademeyer
Cover of the book Rebecca by Elza Rademeyer
Cover of the book Until Julius Comes by Elza Rademeyer
Cover of the book Wat die hart begeer by Elza Rademeyer
Cover of the book Heler van skade by Elza Rademeyer
Cover of the book Hertog van die Pampas by Elza Rademeyer
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Elza Rademeyer
Cover of the book Adrenalien by Elza Rademeyer
Cover of the book Haar naam was Marina Neser by Elza Rademeyer
Cover of the book Vurig op Flaminkevlei by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy