Eiland van toevlug

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Eiland van toevlug by Terri Blackstock, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Terri Blackstock ISBN: 9781415318614
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 10, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Terri Blackstock
ISBN: 9781415318614
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 10, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wie is verantwoordelik vir die koelbloedige, oëskynilike sinnelose moord op Wayne en Thelma Owens, Kaap Skuilhoek se mees geliefde egpaar? Is hul skoonseun, Jonathan Cleary, rerig tot so iets in staat – al het die moordwapen aan hom behoort? Hierdie is van die tergende vrae waarmee kaptein Matthew Cade., polisiehoof van die idilliese eiland Kaap Skuilhoek, worstel. Die Owense se Christelike bediening op die eiland – ‘n huis wat ‘n heenkome aan uitgeworpenes bied – huisves baie meer gure karakters as Jonathan. Die gemeenskap is vreesbevange dat daar ‘n moordenaar in Hanoverhuis skuil wat dalk weer kan toeslaan. Morgan Cleary is verpletter deur haar ouers se dood en sukkel om Hanoverhuis aan die gang te hou terwyl haar man in die tronk sit. Sy kan nie regtig op haar suster, Blair, staat maak vir hulp nie. Blair is verbitterd oor die littekens uit haar verlede en wil niks met Hanoverhuis of Christenskap te doen hê nie. Sy maak egter in haar vasberade soektog na haar ouers se moordenaar ontstellende onthullings. Vir Morgan, Blair en Cade ontaard dit in ‘n dodelike wedloop teen tyd waarin baie meer as Honeverhuis op die spel is. Eiland van toevlug is ‘n spannende verhaal oor verraad, emosies en liefde wat die leser tot op die laaster bladsy sal boei.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek) by Terri Blackstock
Cover of the book Saving Zimbabwe by Terri Blackstock
Cover of the book My 123 Bible Storybook (eBook) by Terri Blackstock
Cover of the book Sononder (eBoek) by Terri Blackstock
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by Terri Blackstock
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Terri Blackstock
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Terri Blackstock
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by Terri Blackstock
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Terri Blackstock
Cover of the book Liefde en respek in die gesin (eBoek) by Terri Blackstock
Cover of the book The Bottom Line by Terri Blackstock
Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Terri Blackstock
Cover of the book Conversations with God (eBook) by Terri Blackstock
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by Terri Blackstock
Cover of the book Vry om te leef by Terri Blackstock
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy