Die wêreld van Charlie Oeng

Fiction & Literature
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Etienne Van Heerden, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Etienne Van Heerden ISBN: 9780624080534
Publisher: Tafelberg Publication: June 19, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Etienne Van Heerden
ISBN: 9780624080534
Publisher: Tafelberg
Publication: June 19, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke op Slootplaas. Nou reis hy, Amsterdam toe en na Kowloon, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Koekepan, oftewel Gelatenheid, oftewel Chinees. Eens op ’n tyd ’n onbeduidende Hollywood-ekstra, maar ’n hoofrolspeler in Tian se wêreld. Hoe harder Tian probeer om die pyn wat hom sedert sy jeug vergesel, te verstaan, hoe tergender word die vraag: Waar eindig die Chinees se skuld en waar begin sy éie aanspreeklikheid? ’n Ryke verskeidenheid karakters bevolk dié ambisieuse verhaal, van die Chinese matriarg Ouma Voetjies in Amsterdam tot die blinde siener Ouma Ogies in die Oos-Kaap, van Cor van Gogh, hy met die kleinood in die koker, tot die enigmatiese, naamlose “Sy” . . .Die wêreld van Charlie Oeng staan in die tradisie van breedopgesette vertellings met veelvuldige verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywings. Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie verbluffende roman.

More books from Tafelberg

Cover of the book Stralerjakkers by Etienne Van Heerden
Cover of the book Die geheim van Hercule Cordier by Etienne Van Heerden
Cover of the book Sluimerliefde by Etienne Van Heerden
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Etienne Van Heerden
Cover of the book Om met vuur te speel by Etienne Van Heerden
Cover of the book Sophia se beskermengel by Etienne Van Heerden
Cover of the book Rugby in our blood by Etienne Van Heerden
Cover of the book Tell Me Your Story by Etienne Van Heerden
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Etienne Van Heerden
Cover of the book Oase van geluk by Etienne Van Heerden
Cover of the book Winde van herinnering by Etienne Van Heerden
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Etienne Van Heerden
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Etienne Van Heerden
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Etienne Van Heerden
Cover of the book Bruid uit die koue by Etienne Van Heerden
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy