Die landheer van Koningshof

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624080879
Publisher: Tafelberg Publication: March 6, 2017
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624080879
Publisher: Tafelberg
Publication: March 6, 2017
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Erika Strauss het klaar studeer en wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar ’n raaisel. Dis die aantreklike donkerkopman wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap. Wat sou haar besiel het om die wildvreemde man te soen en dit boonop te geniet? Hy was geklee in ’n oorpak en het beweer hy is ’n tuinier en sy naam is Moos, maar sy weet sommer dit is nie waar nie. Wie is hy? En waarheen het hy verdwyn? Sy verbeel haar nou selfs dat sy hom, geklee in ’n aandpak, in ’n deftige restaurant gewaar het . . . Sy moet haar regruk, want ’n ou vriend het haar hulp nodig om sy vrou se irrasionele vrese te help besweer. Maar Erika weet sy sal ook met haar eie emosionele bagasie moet vrede maak as daar enigsins vir haar ’n kans op liefde is . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Erika Strauss het klaar studeer en wil begin om sielkunde te praktiseer, maar skielik is haar eie psige vir haar ’n raaisel. Dis die aantreklike donkerkopman wat sy in die bure se tuin aangetref het wat haar kop so deurmekaarkrap. Wat sou haar besiel het om die wildvreemde man te soen en dit boonop te geniet? Hy was geklee in ’n oorpak en het beweer hy is ’n tuinier en sy naam is Moos, maar sy weet sommer dit is nie waar nie. Wie is hy? En waarheen het hy verdwyn? Sy verbeel haar nou selfs dat sy hom, geklee in ’n aandpak, in ’n deftige restaurant gewaar het . . . Sy moet haar regruk, want ’n ou vriend het haar hulp nodig om sy vrou se irrasionele vrese te help besweer. Maar Erika weet sy sal ook met haar eie emosionele bagasie moet vrede maak as daar enigsins vir haar ’n kans op liefde is . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 1 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Snoeiskêr by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Kruispad by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Get Up! Stand Up! by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Melktert en kaviaar by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ontmoet my in Patong by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 5 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Thula-Thula (English Edition) by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Risk & reward by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Betrayed by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 3 by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy