Die Aanspraak van lewende wesens

Fiction & Literature
Cover of the book Die Aanspraak van lewende wesens by Ingrid Winterbach, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ingrid Winterbach ISBN: 9780798158527
Publisher: Human & Rousseau Publication: September 12, 2012
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Ingrid Winterbach
ISBN: 9780798158527
Publisher: Human & Rousseau
Publication: September 12, 2012
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012:Komies, hartroerend, meditatief, verruimend! Hierdie kick-ass roman bied ’n priemende blik op twee parallelle reise: ’n man en ’n vrou elk op soek na die oorsake van ’n broer en ’n suster se ondergang.Na ’n onthutsende oproep van ene Josias Brandt, vertrek Karl Hofmeyr teësinnig om sy broer, Iggy, wie se kop skynbaar uitgehaak het, te hulp te snel. Karl – heavy-metal-fan de luxe – se reis word vertraag deur sy obsessies wat hom in verskillende situasies lelik kniehalter. Maria Volschenk word op ’n dag oorval deur ’n groot leegte. Sy reis na die Wes-Kaap op ’n sending waarteen sy lankal opsien, in ’n poging om hierdie beleërende leegte af te weer. Die twee verhaallyne vloei saam op ’n onwaarskynlike stadsplaas iewers in Kaapstad, waar die broer, Ignatius Hofmeyr, in ’n bitter tweestryd met die onpeilbare Brandt-kêrel gewikkel is. Die beoordelaars se lof:“Die roman se krag is geleë in die digte tekstuur ... [dit] bereik ’n uitsonderlike kompleksiteit.” – Louise Viljoen“… die opwindendste taalgebruik: skreeusnaaks soms, altyd raak, altyd gepas vir die aard van die prosa. – Willie Burger“Wat mens bybly, is die uitreik na die boweaardse, die worsteling om nuwe dimensies van die gees. ’n Roman wat ’n durende verwysingspunt in die Afrikaanse letterkunde kan wees. – Linda Rode

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 10 by Ingrid Winterbach
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 1 by Ingrid Winterbach
Cover of the book Koms van die motman by Ingrid Winterbach
Cover of the book Lady with the purple eye (school edition) by Ingrid Winterbach
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 4 by Ingrid Winterbach
Cover of the book Die soete dwaling by Ingrid Winterbach
Cover of the book The Street Detectives: Drugs are for mugs (school edition) by Ingrid Winterbach
Cover of the book Anderkant die vloedwaters by Ingrid Winterbach
Cover of the book Helene de Kock Keur 2 by Ingrid Winterbach
Cover of the book Mediterreense herinneringe by Ingrid Winterbach
Cover of the book In Bushveld and Desert by Ingrid Winterbach
Cover of the book Uur van die Sewester by Ingrid Winterbach
Cover of the book Man van kaliber by Ingrid Winterbach
Cover of the book The Double Crown by Ingrid Winterbach
Cover of the book Dieter en Madame Zenobia (skooluitgawe) by Ingrid Winterbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy