Onsigbaar

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Onsigbaar by Deon Meyer, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Deon Meyer ISBN: 9780798157445
Publisher: Human & Rousseau Publication: May 30, 2012
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Deon Meyer
ISBN: 9780798157445
Publisher: Human & Rousseau
Publication: May 30, 2012
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Lemmer se Eerste Algemene Wet: Moenie betrokke raak nie. Hy pas dit veral toe in sy werk as vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy’s die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en ’n broer wat sy vas glo ná twintig jaar soos ’n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, stof hy ook ’n ander ou Wet af: Moenie klein vroue vertrou nie. Maar wat, welvarende mense lieg en as dit ál gevaar is wat hy moet hanteer, dan vat hy die geld, baie dankie. Daarom vlieg hy op 26 Desember saam met haar Laeveld toe – en só begin ’n koorsagtige tog deur ’n wêreld van gierigheid en korrupsie, ekologiese stryde en sameswerings . . . en moord. In ’n lokval skiet hulle boonop vir Emma. Lemmer het nog nooit as ’n lyfwag gefaal nie, en om sy vyande te identifiseer gaan lewensgevaarlik wees, want hul ontmaskering gaan internasionale implikasies hê. Maar Lemmer is siek en sat daarvoor om onsigbaar te wees. Iemand moet betaal – en hy gaan nie rus voor dié rekening nie vereffen is nie.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Klassiek reeks: Die Ambassadeur by Deon Meyer
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 12 by Deon Meyer
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 9 by Deon Meyer
Cover of the book Houd-den-bek by Deon Meyer
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 8 by Deon Meyer
Cover of the book The Twinkling of an Eye by Deon Meyer
Cover of the book Getuie by Deon Meyer
Cover of the book 'n Man van min belang by Deon Meyer
Cover of the book Lobola vir die lewe by Deon Meyer
Cover of the book It Might Get Loud by Deon Meyer
Cover of the book Duiwelskloof by Deon Meyer
Cover of the book Donkermaan by Deon Meyer
Cover of the book Die Benederyk by Deon Meyer
Cover of the book Dieter en Madame Zenobia (skooluitgawe) by Deon Meyer
Cover of the book Bewys van liefde by Deon Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy