Die 4 pilare van sukses

Nonfiction, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement, Success
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by John C Maxwell, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John C Maxwell ISBN: 9781415311509
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 21, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John C Maxwell
ISBN: 9781415311509
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 21, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Die meeste van ons wil graag sukses behaal in ons lewe. Maar is ons seker presies wat om te doen om ware sukses te behaal? Weet ons watter stappe ons moet doen om in die regte rigting te beweeg? Vir elke persoon is sukses iets anders, maar die beginsels bly dieselfde. In Die 4 pilare van sukses breek John C. Maxwell sukses op in vier kerngedeeltes, die vier pilare van sukses: 1. Mentorskap – om ander te help om vooruit te gaan; 2. Selfverbetering – verbeter jou lewe, verbeter jouself; 3. Sukses – oorkom hindernisse wat jou andersins daarvan weerhou om sukses te behaal; 4. Spanwerk – talent wen wedstryde, maar spanwerk wen kampioenskappe. Die 4 pilare van sukses vra vrae soos: Hoe ontwikkel ek die ingesteldheid van ’n mentor? Hoe kan ek in my loopbaan groei? Waarop moet ek my tyd en my energie fokus? Hoe vaardig is ek in my werk? Hoe goed werk ek saam met mense? Hoe ontwikkel ek ’n span wat hou? Die 4 pilare van sukses sal jou wys presies hoe sukses lyk en jou help om in al vier hierdie gebiede te groei – mentorskap, selfverbetering, sukses en spanwerk. Sukses kweek sukses – in jou, in dié naaste aan jou en in elkeen wat jy lei.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Wandel met God (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Om Jesus te ken (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book God wants the best for you by John C Maxwell
Cover of the book n Dogter na God se hart (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Every Day with God (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Creating Winners in the Workplace (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Juwele uit God se skatkamer by John C Maxwell
Cover of the book Tornado by John C Maxwell
Cover of the book Liefde sonder beperkings (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book The God I Have Come to Know (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Wen met gesindheid by John C Maxwell
Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Our Great God (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Raising Happy, Healthy Children by John C Maxwell
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by John C Maxwell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy