Struik Christian Media imprint: 225 books

Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek)

Hoe om jou gees te beskerm en in oorwinning te leef

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2014

As ons gelowiges word ons toegerus met die wapenrusting van God soos Paulus dit vir ons beskryf in Efesiërs 6. Wat ons dikwels nie besef nie, is dat hoewel die geestelike wapenrusting sterk en duursaam is, daar stukkende plekke, krake en swakplekke in ons wapenrusting kan ontstaan wat veroorsaak dat...

Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek)

’n Unieke uitkyk op die Heilige Gees se teenwoordigheid in die Ou Testament en Joodse tradisie

by Perry Stone
Language: Afrikaans
Release Date: December 1, 2013

Tydens ’n besoek aan Jerusalem het ’n rabbi Perry Stone meegedeel dat volgens Joodse tradisie om in tale te praat iets was wat die hoë priester gedoen het in die allerheiligste. Dit het sy belangstelling geprik en hom op ’n reis geneem om die voorheen onbekende rondom die Heilige Gees te ontdek...

Oorwinning oor die vyand (eBoek)

Breek los uit geestelike bindinge

by John Osteen
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2015

Vandag se Christene is grootliks onkundig oor Satan se boosheid. Dit is hoekom die meerderheid Christene gebuk gaan onder vrees, gebind word deur verslawing en sondes, en uitmekaar geskeur word deur verhoudingsprobleme. Maar God het vir jou die algehele oorwinning gegee. In hierdie lewensveranderende...

Liefde en respek in die gesin (eBoek)

Die respek wat ouers begeer, die liefde wat kinders nodig het

by Emmerson Eggerichs
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2014

Kinders het liefde nodig. Ouers het respek nodig. Dit is so eenvoudig en soms tog so moeilik! Kinders wat voel hul ouers het hulle nie lief nie, tree sonder respek op. Ouers wat nie gerespekteer word nie, reageer dikwels op maniere wat hul kinders ongeliefd laat voel. En dit lei onvermydelik tot die...

’n Leier soos Jesus

Maak die grootste leier jou rolmodel

by Ken Blanchard
Language: Afrikaans
Release Date: September 13, 2011

Waar vind ‘n mens ‘n rolmodel vir leierskap wat jou lewe kan verander? Jesus was die grootste leier ooit en ‘n rolmodel van hoe om ‘n dienende leier te wees. In ‘n Leier soos Jesus neem die bekende leierskapkenner, Ken Blanchard, en sy medeskrywer, Phil Hodges, lesers op ‘n reis om te leer...
by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

Bybelstudie vir omgeegroepe is saamgestel om mate-riaal beskikbaar te maak wat geskik is vir bespreking en studie binne omgeegroepe. Die inleiding verdui-delik die werkswyse wat suksesvol by Moreletapark gebruik word, om groepleiers toe te rus om die materiaal te gebruik. Die boek bied 60 lesse vir die...

Herlewing deur omgeegroepe

Verdiep geestelik deur omgeegroepe

by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

God se plan vir Moreletapark-gemeente was duidelik: Hy wou geestelike verdieping teweegbring wat sal uitreik en die wêreld rondom beïnvloed en verander. Sy plan was om omgeegroepe wat die ruimte en struktuur sou skep waar die Heilige Gees vrylik kon begin beweeg om mense se lewens dramaties te verander....
by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: December 15, 2010

Jy is bestem om geestelik te groei. Dirkie van der Spuy, leier van een van Suid-Afrika se mees dinamiese Christengemeentes, stip die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskyf die eenvoudige, maar lewensveranderende waarhede wat jou op hierdie pad sal lei, en wys onder meer op die belangrikheid van:...
by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: July 5, 2012

In hierdie splinternuwe hersiene en uitgebreide uitgawe van Wanneer die Heilige Gees werk, help Dirkie van der Spuy gelowiges om te sien wat die Skrif sê oor die gawes van die Gees en veral die sogenaamde buitengewone gawes. Daar is tans ’n nuwe stroom van die Heilige Gees wat vloei en hierdie boek...

Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek)

n Handleiding vir groei in groepe

by Dirkie van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: January 1, 2015

Daar is ’n baie groot aanvraag na meer inligting en goeie toerusting vir die suksesvolle inrig en funksionering van kleingroepe. Oral ontdek Christene hoe wonderlik dit is om saam met ander gelowiges gereeld in ’n kleingroep saam te kom. Kleingroepe is in die hart van God. Al meer kerke en gemeentes...
by Dirkie Van der Spuy
Language: Afrikaans
Release Date: November 5, 2010

Elke mens is met ’n spesifieke plan en leierskapstaak geskape en hierdie taak wissel van mens tot mens – miskien is dit bestem vir ’n klein kringetjie in die gesin, miskien is dit om ’n groter groep mense te beïnvloed. Maar hoe dit ook al sy, sê ds. Dirkie van der Spuy in sy heel nuutste boek,...
by Stormie Omartian
Language: Afrikaans
Release Date: October 5, 2011

Stormie Omartian is alombekend vir haar kragtige boeke oor gebed. Sonder om gebed tot ’n blote formule te reduseer, bespreek sy sewe basiese soort gebede wat blywende vrede en ’n positiewe verandering in jou lewe kan bring. Hierdie gebede is: • Belydenisgebed • Reddingsgebed • Vryspraakgebed...
by Robin McGraw
Language: Afrikaans
Release Date: February 10, 2012

Robin McGraw glo dat ons deur God geskep is vir ’n lewe van vreugde en oorvloed and dat ons dit kan ervaar deur keuses te maak oor wat vir ons die beste is.
by Robin McGraw
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

‘Ek is nie meer mooi nie.’ ‘Ek is bang vir oud word.’ ‘Ek wil weer gesond en lewendig voel.’ Hierdie is die universele versugtings en vrese van miljoene vroue regoor die wêreld. Robin McGraw, vrou van die bekende televisie-sielkundige, dr. Phil McGraw, ontvang weekliks duisende eposse van...
First 2 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy