Struik Christian Media imprint: 225 books

Wie het jou brein afgeskakel?

Verstaan die verskillende maniere waarop mans en vroue kommunikeer

by Dr Caroline Leaf
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2012

Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom, maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel? wys dr. Caroline Leaf hoe mans en vrouens geskep is om mekaar aan te vul deur hul unieke sterkpunte. Mans en vrouens is nie dieselfde nie - ons dink,...

Jy is Bekoorlik

Die Ware Hart van Vrouwees

by John Eldredge
Language: Afrikaans
Release Date: March 28, 2011

Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het, sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen ... Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van ’n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte...

Die ongetemde hart

Ontdek die geheim van 'n man se siel

by John Eldredge
Language: Afrikaans
Release Date: November 23, 2011

Daar kom ‘n tyd in elke man se lewe wanneer hy moet wegbreek, en die onbekende moet aandurf met net God aan sy sy. Die enigste manier om werklik te weet wie jy is as ‘n man, om ‘n lewe te ontdek wat die moeite werd is om te leef, om ‘n vrou met oorgawe life te hê en nie die onsekerheid in jou...

Die weg van die ongetemde hart

n Padkaart vir 'n man se reis

by John Eldredge
Language: Afrikaans
Release Date: January 13, 2012

Elke man het ‘n behoefte om geken te word – en homself te ken – as ‘n ware man. Om by hierdie punt te kom, is daar ‘n oer-oue pad wat elke man (en seun) moet loop, ‘n inisiasie wat hy moet voltooi om die twee vrae te beantwoord wat in sy hart brand: Wat verg dit om ‘n ware man te wees?...

Liefde en stryd

Die huwelik waarvan jy nog altyd gedroom het

by John Eldredge
Language: Afrikaans
Release Date: March 28, 2011

Wat John en Stasi Eldredge vir mans en vroue onderskeidelik beteken het met hul topverkoperboeke Die ongetemde hart en Jy is bekoorlik!, sal Liefde en stryd vir alle getroude paartjies beteken. In Liefde en stryd skryf die John en Stasi Eldredge openlik en eerlik oor hul eie huwelik en oor dit wat hulle...
by John C Maxwell
Language: Afrikaans
Release Date: June 5, 2012

Die meeste van ons wil graag uitstekend wees. Ons is gretig om sukses te behaal en om goeie leiers te wees. Maar hoe presies kan ’n mens goeie leierskapskwaliteite ontwikkel, en wat moet ’n mens doen om werklik suksesvol te wees? Weet jy watter stappe jy moet doen om in die regte rigting te beweeg?...
by John C Maxwell
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2012

In Sukses vir elke dag werp Dr John C. Maxwell, die leierskapkenner, nuwe lig op die aard van sukses. Hy wys daarop dat sukses nie 'n bestemming of 'n voorwerp is nie. Dit is 'n proses - 'n reis wat onderneem moet word. Sukses le in ons daaglikse roetine. Die enigste manier om ware sukses te bereik,...

Wen met gesindheid

Jou gesindheid kleur elke aspek van jou lewe in. Dit is jou gemoed se verfkwas

by John C Maxwell
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

Leierskapkenner John C. Maxwell wys lesers in Wen met gesindheid hoe om die gesindheid van ’n wenner te ontwikkel deur hul pad na sukses oop te dink, asook hoe om hul gesindheid in hul grootste bate te omskep. Ontdek saam met Maxwell die geheim van sukses. Dié praktiese boek met sy aantreklike ontwerp,...

Die 15 wette van voordurende groei

Pas dit toe en bereik jou potensiaal

by John C Maxwell
Language: Afrikaans
Release Date: November 13, 2012

Is daar ware beginsels wat al op die proef gestel is en persoonlike groei sal verseker? John C. Maxwell, 'n baanbreker op die gebied van leierskap regoor die wêreld, sê die antwoord is 'ja'. Maxwell is passievol oor persoonlike ontwikkeling en in Die 15 wette van voortdurende groei deel hy vir die...
by John C Maxwell
Language: Afrikaans
Release Date: April 21, 2011

Die meeste van ons wil graag sukses behaal in ons lewe. Maar is ons seker presies wat om te doen om ware sukses te behaal? Weet ons watter stappe ons moet doen om in die regte rigting te beweeg? Vir elke persoon is sukses iets anders, maar die beginsels bly dieselfde. In Die 4 pilare van sukses breek...

Goue leierskap

LESSE UIT ’N LEEFTYD VAN LEIERSKAP

by John C Maxwell
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

In Goue leierskap deel Maxwell sy belangrikste lesse uit ’n leeftyd van leierskap. Hy het uit ervaring en foute agtergekom wat dit beteken om ’n leier te wees. Die lesse wat hy geleer het, skryf Maxwell, is persoonlik en dikwels eenvoudig, maar tog kan dit’n groot verskil maak. ‘Ek het my lewe...
by John C Maxwell
Language: Afrikaans
Release Date: March 16, 2012

As jy suksesvol wil wees as leier, het jy nodig om te weet: Sukses is nie ’n een-man-vertoning nie. Sterk leiers wat ’n verskil gemaak het, het groot gedroom en was suksesvol omdat hulle altyd deel was van ’n span. John Maxwell wys waarom spanwerk so belangrik is en hoe om ’n suksesvolle spanleier...

Die kuns van ware kommunikasie

Hoe jy kommunikeer bepaal jou sukses

by John C Maxwell
Language: Afrikaans
Release Date: September 13, 2011

Kommunikasie is ‘n belangrike deel van elke mens se daaglikse lewe – by die huis, by die werk en tussen vriende. Die sleutel tot ware kommunikasie is om nie net met mense to kommunikeer nie, maar om konneksies te vorm met hulle, dit wil sê om tot hul harte te spreek. Wil jy graag ook weet hoe om...
by John C Maxwell
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

Om tot ’n goue leier te ontwikkel gebeur nie binne ’n dag nie. Versnel jou groei as leier met Reik na goud, ’n daaglikse metgesel vir Goue leierskap – John C. Maxwell se goue boek oor leierskap waarvan die inhoud vir die John C. Maxwell Dagbeplannerreeks 2010 gebruik is. Reik na goud bied maklik...
First 10 11 12 13 14 15 1617
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy