Struik Christian Media imprint: 225 books

by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

Splinternuwe oordenkings uit die pen van Nina Smit wat bestaande Nina-aanhangers sowel as nuwe lesers sal inspireer en bemoedig. Op haar kenmerkende styl verseker Nina ons dat God ons gebede hoor en verhoor, dat Hy ons raaksien en in elke detail van ons lewe belangstel. Onderwerpe sluit in: Bid en julle...

Leef in sy lig (eBoek)

365 Dagstukkies

by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2014

‘Mag God julle lewe met sy teenwoordigheid oorspoel, sodat daar nie ’n stukkie van julle lewe is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie (Ef 3:19, Die Boodskap). Leef is sy lig is Nina Smit se jongste dagstukkieboek en bevat 365 splinternuwe oordenkings met inspirasie vir elke seisoen...
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

Inspirerende oordenkings vir elke seisoen van jou lewe, met pragtige binne-ontwerp en bemoedigende inhoud – Nina Smit moedig lesers aan om hul geloof uit te leef op haar kenmerkende praktiese manier waarmee elke leser sal kan identifi seer. Leef in die lig van sy liefde is beskikbaar in ’n handige saamdra-formaat, en is die ideale geskenk vir ’n vriendin, familielid, of vir jouself!
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: March 16, 2012

366 splinternuwe dagstukkies deur Nina Smit. Leer elke maand meer oor 'n ander aspek van Christen-wees. 'n Spesiale inleiding en gebed vir elke maand word ingesluit, asook 'n indeks van Skrifgedeeltes. Onderwerpe sluit in: Lief vir God Dra vrug! Verheerlik God Lofpsalms Oorgawe Die rustigheid wat God gee.

Veilig by God

Vind vreugde in gebed

by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2013

Veilig by God bevat 365 dagstukkies oor gebed deur Nina Smit. Elke maand dek ’n ander aspek oor gebed wat die leser sal help om die kern van ons verhouding met God te verstaan en te ervaar hoe – deur gebed – ons elke dag veilig kan voel in God se arms. Onderwerpe sluit in: Die krag van gebed Die...

Omvou my met u liefde, Here

‘… the Lord’s unfailing love surrounds the one who trusts  in him.’ – Psalm 32:1

by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: September 13, 2011

Omvou my met u liefde, Here bevat 366 splinternuwe dagstukkies deur die geliefde skrywer, Nina Smit. Elke maand plaas sy die klem op ’n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Elke maand begin met ’n spesiale inleiding en elke dagstukkie verwys na...
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: March 30, 2012

n Besonderse, volkleur geskenkboek met 'n handvol juweeltjies om te bemoedig en te inspireer. Dit bevat uittreksels uit die werk van Nina Smit en teks vanuit die 1983-vertaling van die Bybel in Afrikaans.

Tornado

tussen stiltes

by Barrie Burger
Language: Afrikaans
Release Date: February 17, 2011

Na die groot sukses van Barrie Burger se boek, Verder met Vrede, is daar nou sy nuwe boek, Tornado - die boek agter die rolprent, Tornado and the Kalahari Horse Whisperer. In Tornado vertel Barrie van die tog van 1 744 km wat hy te perd aangepak het - van die kruin van Tafelberg tot by die Voortrekkermonument...
by Karen Kingsbury
Language: English
Release Date: October 1, 2014

America’s favorite inspirational novelist offers a fictional view of six of the family members of Jesus, all anchored by Scriptural truth, creating a life-changing and unprecedented emotional connection to the Bible.Through The Family of Jesus, readers will develop an emotional connection to the family...
by Terri Blackstock
Language: Afrikaans
Release Date: February 10, 2012

Wie is verantwoordelik vir die koelbloedige, oëskynilike sinnelose moord op Wayne en Thelma Owens, Kaap Skuilhoek se mees geliefde egpaar? Is hul skoonseun, Jonathan Cleary, rerig tot so iets in staat – al het die moordwapen aan hom behoort? Hierdie is van die tergende vrae waarmee kaptein Matthew...

Jordan se wens

Wanneer ware liefde opdaag

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: March 12, 2012

Jordan Wright is ’n lewenslustige seuntjie – soms tot sy ma se groot frustrasie – en hy wil bitter graag ’n pappa hê. Hy besluit om vir God ’n briefie te skryf en te vra vir ’n pappa vir Kersfees. Megan Wright is ’n suksesvolle prokureur in New York, maar wat haar persoonlike lewe betref...
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2013

n Lint in die wind is die derde en laaste boek in die treffende Offerkind-reeks deur die gewilde Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die reeks handel oor Emma en Izak, ’n tweeling wat by geboorte geskei is, en ’n Lint in die wind neem die leser terug na die verlede en vertel die aangrypende verhaal...

Chai Tea and Ginger Beer (eBook)

My Unexpected Journey … Cricket, Family and Beyond

by Deborah Kirsten
Language: English
Release Date: March 1, 2015

Chai Tea and Ginger Beer, the brand-new sport biography by Deborah Kirsten, wife of international cricketing start, Gary Kirsten, tells her story, Gary’s story and their story in an honest but entertaining way. It is the story of Deborah’s unexpected journey … cricket, family and beyond …

Redeeming the Past

My Journey from Freedom Fighter to Healer

by Fr Michael Lapsley
Language: English
Release Date: September 1, 2012

In 1990, Fr Michael Lapsley, an Anglican priest active in the struggle against apartheid in South Africa, opened a letter bomb that nearly killed him. Though he survived, the blast took both his hands and one of his eyes. This memoir tells the story of this horrendous event, beginning with the journey...
First 4 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy