Nina Smit: 38 books

Book cover of Omvou my met u liefde, Here

Omvou my met u liefde, Here

‘… the Lord’s unfailing love surrounds the one who trusts  in him.’ – Psalm 32:1

by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: September 13, 2011

Omvou my met u liefde, Here bevat 366 splinternuwe dagstukkies deur die geliefde skrywer, Nina Smit. Elke maand plaas sy die klem op ’n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Elke maand begin met ’n spesiale inleiding en elke dagstukkie verwys na...
Book cover of Juwele uit God se skatkamer
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: March 30, 2012

n Besonderse, volkleur geskenkboek met 'n handvol juweeltjies om te bemoedig en te inspireer. Dit bevat uittreksels uit die werk van Nina Smit en teks vanuit die 1983-vertaling van die Bybel in Afrikaans.
Book cover of By fonteine langs
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: June 30, 2013

“Mag God vanjaar jou lewe verkwik met sy reënbuie van seën en jou elke dag by fonteine langs lei!” Nina Smit begin haar dagboek deur God se seën oor jou uit te spreek. Wat ’n wonderlike manier om jou jaar te begin! Deur elke maand van die jaar loop jy ’n pad saam met haar om God se seën...
Book cover of Viooltjies vir my vriendin (eBoek)

Viooltjies vir my vriendin (eBoek)

Uit my hart se tuin, want jy is kosbaar

by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: March 5, 2014

Of ’n blom daar ver op ’n eensame bergtop of in ’n paleistuin blom, die unieke skoonheid daarvan oortref verreweg enige mensgemaakte kunswerk. In VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN neem immergewilde skrywer Nina Smit vroue op ’n wandeling van kleurespel, geur, nostalgie en diepe oordenking deur die vele...
Book cover of God se troos as jy swaar kry
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: June 10, 2016

Die geliefde en vertroude Nina Smit se troosboek vir almal wat swaar kry. Ons almal ervaar soms dat die seer en swaar kry van die lewe ons voete laat gly. Daar gebeur dinge met ons wat ons selfs laat twyfel aan God se liefde vir ons – onverklaarbare rampe wat ons nie met God se liefde vir ons kan...
Book cover of The Story Bible for Kids (eBook)
by Johan Smit, Nina Smit
Language: English
Release Date: July 24, 2013

The 40 stories in THE STORY BIBLE FOR KIDS have been specially selected to appeal to a young reading audience, and its sturdy board book format allows children aged 3 to 6 to take it along wherever they go. The excellent selection of 20 stories from the Old Testament and 20 stories from the New Testament...
Book cover of My eerste book oor God
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: October 5, 2011

Hierdie boek vertel die goeie nuus oor God aan kinders. Die boek leer kinders op ’n baie duidelike manier dat hulle ’n baie spesiale plek in God se hart het en dat Hy hulle met ’n doel gemaak het. My eerste boek oor God vertel: • Wie God is • Wat Hy doen • Hoe Hy met ons praat • Hoe ons...
Book cover of Liefde wat heelmaak
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: February 10, 2012

God is liefde – elke Christen ken, glo en onderskryf hiedrie feit heelhartig. Tog kom daar dae in ons almal se lewe dat ons ‘n vraagteken agter hierdie stelling wil plaas. Is God liefde? Hoe kan ‘n mens ‘n God van liefde rym met dinge soos hongersnode, ongelukke, siektes, armoede, oorloë, haat,...
Book cover of Gebede vir elke vrou
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: March 2, 2015

Gebede vir elke vrou is ’n versamelboek van gebede vir vroue. Wat ookal jou ervaring, dié boek bied jou ’n gepaste gebed: of jy nou hartseer is, jou bekommer, eensaam en verlate voel of siek is. Gebede vir elke vrou bevat ook wonderlike gebede vir jou huwelik, oor en vir jou kinders en oor vriendskap....
Book cover of The Legal Rights of Students with Disabilities
by Bronagh Byrne, Greg M. Dickinson, Kate Diesfeld
Language: English
Release Date: June 16, 2011

Since 1948 when the United Nations adopted the Universal Declaration of Human Rights, all students have been declared the right to education. The rights of disabled students have not been explicitly addressed, however, and each country has developed their own rules and regulations. Although similarities...
1 2 3
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy