Tryna du Toit-omnibus 9

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 9 by Tryna du Toit, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Tryna du Toit ISBN: 9780798166201
Publisher: Human & Rousseau Publication: September 3, 2014
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Tryna du Toit
ISBN: 9780798166201
Publisher: Human & Rousseau
Publication: September 3, 2014
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Agter die berge: Ná ’n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers wees haar gewese man by ’n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin jarelange kokon van afsydigheid af te skud – maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend te leef, kos durf. Die erfgenaam van La Provence: Ná ’n lang en gevaarlike seereis kom Mathilda Jourdan en haar sestienjarige broer, Pierre, in Februarie 1752 met ’n seilskip in Tafelbaai aan. Sy koester groot verwagtings, maar hoe moes sy weet dat die brief wat sy uit Europa aangestuur het haar onbekende oom Joachim nooit bereik het nie; dat die hooghartige jong man wat die eerste dag tot haar redding kom, haar oom se stiefseun is; dat haar enigste kennis in die Kaap, Eugène Leendert, nie te vertrou is nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Agter die berge: Ná ’n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers wees haar gewese man by ’n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin jarelange kokon van afsydigheid af te skud – maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend te leef, kos durf. Die erfgenaam van La Provence: Ná ’n lang en gevaarlike seereis kom Mathilda Jourdan en haar sestienjarige broer, Pierre, in Februarie 1752 met ’n seilskip in Tafelbaai aan. Sy koester groot verwagtings, maar hoe moes sy weet dat die brief wat sy uit Europa aangestuur het haar onbekende oom Joachim nooit bereik het nie; dat die hooghartige jong man wat die eerste dag tot haar redding kom, haar oom se stiefseun is; dat haar enigste kennis in die Kaap, Eugène Leendert, nie te vertrou is nie.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book The Shallows by Tryna du Toit
Cover of the book Vuurvliegie by Tryna du Toit
Cover of the book Prooi by Tryna du Toit
Cover of the book Leeus met letsels (skooluitgawe) by Tryna du Toit
Cover of the book The Double Crown by Tryna du Toit
Cover of the book Christine le Roux Omnibus 7 by Tryna du Toit
Cover of the book Gerugte van reën by Tryna du Toit
Cover of the book Christine le Roux Omnibus 5 by Tryna du Toit
Cover of the book Praise Routine No. 4 by Tryna du Toit
Cover of the book Duiwelskloof by Tryna du Toit
Cover of the book Die troebel tyd by Tryna du Toit
Cover of the book Jamie James by Tryna du Toit
Cover of the book 13 uur by Tryna du Toit
Cover of the book Die bruidseisoen by Tryna du Toit
Cover of the book Bewys van liefde by Tryna du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy