Schalkie van Wyk Keur 12

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624074687
Publisher: Tafelberg Publication: September 7, 2015
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624074687
Publisher: Tafelberg
Publication: September 7, 2015
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Lokstem van die liefde spat Louise Barnard se wêreld aan skerwe wanneer sy besef dat Eben Griesel nie van plan is om met haar te trou nie – hy wil bloot hê dat hulle moet saambly. Sy gee pad uit Johannesburg na die huis wat haar ma van tant Ragie de la Rey op Rheedersdorp geërf het. Maar Louise het nie rekening gehou met die breedgeskouerde ingenieur Lafras de la Rey nie. In Die liefde oorwin moet student Ilse Brink ‘n manier vind om vir haar behoeftige ouers op die plaas te sorg. Die idee vat by haar pos om met ‘n ryk man te trou. Daar is Bruce Reyneke met die baie geld, asook Tobias Meiring, die ryk kunstenaar. Maar haar boesemvriend, Henk Retief, hou Ilse ook met ‘n arendsoog dop. In Man van lig en skadu ontmoet Petri Aucamp vir Hougaard Reyneke by die partytjie van haar baas se bedorwe dogter, Nicolette. Hougaard red vir Petri uit ‘n moeilike situasie en laat haar hart sommer vinniger klop. Maar is hy dalk die man wat uitgekies is om aan Nicolette verloof te raak?

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 15 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 1 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Iemand soos jy by Schalkie van Wyk
Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Schalkie van Wyk
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Schalkie van Wyk
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Schalkie van Wyk
Cover of the book Wanneer 'n droom waar word by Schalkie van Wyk
Cover of the book Êrens is daar liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tell Me Your Story by Schalkie van Wyk
Cover of the book Baas van Babilon by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Schalkie van Wyk
Cover of the book Oliver Strange and the journey to the swamps (school edition) by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die bruid van Blouberg by Schalkie van Wyk
Cover of the book Paspoort na gevaar by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy