Annelie Botes: 8 books

Book cover of Kainsmerk
by Annelie Botes
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2018

Annelie Botes het haarself oor en oor bewys as een van die voorste storievertellers in Afrikaans. Die korpus boeke wat uit haar pen verskyn het, staan onweerlegbaar as getuienis van ’n uitsonderlike talent. Deur die jare is ’n magdom tydskrifverhale, ’n genre wat dikwels verkeerdelik onderskat...
Book cover of Mountain Of Lost Dreams
by Annelie Botes
Language: English
Release Date: October 1, 2012

Set in the farming community of the Kammanassie mountains in the Eastern Cape, Annelie Botes's family saga takes us into the world of the Verryne family - Daniel the father, and Schoonraad the son. Both men are passionate about their land and about preserving the beauty of the wildlife and fynbos...
Book cover of Lugkasteel
by Annelie Botes
Language: Afrikaans
Release Date: November 1, 2016

In Sabbatsreis vertel Annelie Botes hoe sy in 2004 blindelings op ’n vliegtuig geklim het om in Engeland ’n ouma te gaan soek wat sy kon oppas. Om haar skuld te betaal. Vir ’n hellejaar vol hemelsheid word sy Granny se hoeder. Maar genoeg is selde genoeg. Kwalik ses maande nadat sy teruggekom...
Book cover of Riddle Child
by Annelie Botes
Language: English
Release Date: October 3, 2012

Alexander is autistic. When he is nine years old he is found dead in a bath of water. The only other person in the house at the time is his mother Ingrid. The circumstances arouse suspicion and the police take Ingrid into custody. Did she murder her child? And who could blame her if she did? She has...
Book cover of Trousseaukis
by Annelie Botes
Language: Afrikaans
Release Date: May 20, 2008

'n Vrou laai vir haar 'n kind en 'n hond langs die pad op, want sy wil nie meer alleen wees nie. 'n Ma besluit om te staak omdat haar man en kinders haar slegter as 'n paradysdonkie behandel. 'n Man begin orrelles neem in 'n desperate poging om God se medelye met hom te toets, maar ontdek dat dit...
Book cover of Thula-thula (Afrikaanse uitgawe)
by Annelie Botes
Language: Afrikaans
Release Date: April 28, 2011

Op ‘n laatwintermiddag kom Gertruida Strydom alleen terug Kwakersvallei toe nadat haar pa en ma op die dorp begrawe is. Sy haat hulle. Terwyl sy ‘n toegang-verbode-bord op die plaashek vassit, juig sy saam met die vleipaddas dat die koedoe voor hulle ingehardloop het. Dit was nie haar pa en ma...
Book cover of Thula-Thula (English Edition)
by Annelie Botes
Language: English
Release Date: May 1, 2011

Gertruidah Strydom has just lost both her parents in a freak motor-car accident. She returns home from the funeral. Alone. Yet why does she shed no tears? Why is there no grief, only utter relief? Suddenly, for the first time in her life, she is free. The family farm is hers. Only hers. Her father...
Book cover of Raaiselkind
by Annelie Botes
Language: Afrikaans
Release Date: December 17, 2016

Raaiselkind is ´n verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop versit in haar verbete stryd om die kind wat hulle hele gesinlewe ontwrig “mens”...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy