Kruispad vir Kara (eBoek)

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Kruispad vir Kara (eBoek) by Helene De Kock, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helene De Kock ISBN: 9781431621569
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: May 22, 2018
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Helene De Kock
ISBN: 9781431621569
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: May 22, 2018
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans

Die pragtige Kara Geertse is Tukkies se joolprinses met die wêreld aan haar voete en die sterre van ’n blink toekoms in haar oë. Sy laat oral die koppe draai, veral dié van die sjarmante Jannes Conradie. Die lewe is ’n lied ... totdat Kara onverwags voor ’n kruispad te staan kom wat haar lewe heeltemal van koers af dwing. Wat – of wie – gaan haar veilig deur hierdie doolhof lei en haar help om die waarheid oor haarself en die lewe uit te pluis? KRUISPAD VIR KARA is ’n hartroerende, opwindende liefdesverhaal uit die pen van die immergewilde en ervare skrywer Helene de Kock. Dit sal jou weer hoop vir die lewe en vir die liefde gee.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die pragtige Kara Geertse is Tukkies se joolprinses met die wêreld aan haar voete en die sterre van ’n blink toekoms in haar oë. Sy laat oral die koppe draai, veral dié van die sjarmante Jannes Conradie. Die lewe is ’n lied ... totdat Kara onverwags voor ’n kruispad te staan kom wat haar lewe heeltemal van koers af dwing. Wat – of wie – gaan haar veilig deur hierdie doolhof lei en haar help om die waarheid oor haarself en die lewe uit te pluis? KRUISPAD VIR KARA is ’n hartroerende, opwindende liefdesverhaal uit die pen van die immergewilde en ervare skrywer Helene de Kock. Dit sal jou weer hoop vir die lewe en vir die liefde gee.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Hand That Drove the Nails (eBook) by Helene De Kock
Cover of the book 101 Prayers for My Daughter (eBook) by Helene De Kock
Cover of the book Bestem vir geestelike groei by Helene De Kock
Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Helene De Kock
Cover of the book Jordan se wens by Helene De Kock
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Helene De Kock
Cover of the book Vriende van Jesus (eBoek) by Helene De Kock
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Helene De Kock
Cover of the book He Whispers Your Name (eBook) by Helene De Kock
Cover of the book GodMoments for Moms (eBook) by Helene De Kock
Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Helene De Kock
Cover of the book For God So Loved You ... (eBook) by Helene De Kock
Cover of the book The Wonder of God’s Grace by Helene De Kock
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Helene De Kock
Cover of the book What in the World Are You Waiting For? (eBook) by Helene De Kock
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy