’n Muse vir Tess

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book ’n Muse vir Tess by Lucille Du Toit, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Lucille Du Toit ISBN: 9780624080756
Publisher: Tafelberg Publication: February 6, 2017
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Lucille Du Toit
ISBN: 9780624080756
Publisher: Tafelberg
Publication: February 6, 2017
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

’n Tandartsstoel is die laaste plek waar Tessa Meyer verwag het om haar muse teë te kom toe sy weer begin skilder het, maar een kyk in dokter Jan-Daniel Vermeulen se sjokoladebruin oë en skielik het sy ’n nuwe onderwerp vir haar kuns gevind. Daardie oë duik herhaaldelik in haar werk op. Soveel te meer nadat Jan-Daniel haar dienste bekom om ’n muurskildery vir sy spreekkamer te skilder, want skielik sien sy hom elke dag en kan sy haar aangetrokkenheid tot hom nie ontken nie. Maar sy kan mos nie nou in ’n verhouding betrokke raak nie. Haar skeisaak is op die punt om voltrek te word en haar dogters sukkel reeds om dit te aanvaar. Al is Dokter Dan ook hóé sexy kan Tess nie verdere komplikasies bekostig nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

’n Tandartsstoel is die laaste plek waar Tessa Meyer verwag het om haar muse teë te kom toe sy weer begin skilder het, maar een kyk in dokter Jan-Daniel Vermeulen se sjokoladebruin oë en skielik het sy ’n nuwe onderwerp vir haar kuns gevind. Daardie oë duik herhaaldelik in haar werk op. Soveel te meer nadat Jan-Daniel haar dienste bekom om ’n muurskildery vir sy spreekkamer te skilder, want skielik sien sy hom elke dag en kan sy haar aangetrokkenheid tot hom nie ontken nie. Maar sy kan mos nie nou in ’n verhouding betrokke raak nie. Haar skeisaak is op die punt om voltrek te word en haar dogters sukkel reeds om dit te aanvaar. Al is Dokter Dan ook hóé sexy kan Tess nie verdere komplikasies bekostig nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Lucille Du Toit
Cover of the book Back to Villa Park by Lucille Du Toit
Cover of the book Vurig op Flaminkevlei by Lucille Du Toit
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Lucille Du Toit
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Lucille Du Toit
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Lucille Du Toit
Cover of the book Speurhond Willem en die seerowers by Lucille Du Toit
Cover of the book Môre lê ver by Lucille Du Toit
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Lucille Du Toit
Cover of the book Baas van Babilon by Lucille Du Toit
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 3 by Lucille Du Toit
Cover of the book Ena Murray Keur 18 by Lucille Du Toit
Cover of the book Die winskopie by Lucille Du Toit
Cover of the book Ena Murray Omnibus 29 by Lucille Du Toit
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Lucille Du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy