By fonteine langs

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book By fonteine langs by Nina Smit, Lux Verbi
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nina Smit ISBN: 9780796316714
Publisher: Lux Verbi Publication: June 30, 2013
Imprint: Lux Verbi Language: Afrikaans
Author: Nina Smit
ISBN: 9780796316714
Publisher: Lux Verbi
Publication: June 30, 2013
Imprint: Lux Verbi
Language: Afrikaans

“Mag God vanjaar jou lewe verkwik met sy reënbuie van seën en jou elke dag by fonteine langs lei!” Nina Smit begin haar dagboek deur God se seën oor jou uit te spreek. Wat ’n wonderlike manier om jou jaar te begin! Deur elke maand van die jaar loop jy ’n pad saam met haar om God se seën en voorspoed te ervaar. Uit haar vrouwees verstaan sy die psige van ’n vrou en só ervaar jy in hierdie dagboek troos, hulp en bystand in die kompleksiteit van jou daaglikse lewe. Sy inspireer jou om aan die begin van die jaar koning Salomo se gebed jou eie te maak: om saam met God die uitdagings te aanvaar en om gehoorsaam aan Hom te wees sodat jy elke dag sy liefdevolle teenwoordigheid in jou lewe ervaar.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

“Mag God vanjaar jou lewe verkwik met sy reënbuie van seën en jou elke dag by fonteine langs lei!” Nina Smit begin haar dagboek deur God se seën oor jou uit te spreek. Wat ’n wonderlike manier om jou jaar te begin! Deur elke maand van die jaar loop jy ’n pad saam met haar om God se seën en voorspoed te ervaar. Uit haar vrouwees verstaan sy die psige van ’n vrou en só ervaar jy in hierdie dagboek troos, hulp en bystand in die kompleksiteit van jou daaglikse lewe. Sy inspireer jou om aan die begin van die jaar koning Salomo se gebed jou eie te maak: om saam met God die uitdagings te aanvaar en om gehoorsaam aan Hom te wees sodat jy elke dag sy liefdevolle teenwoordigheid in jou lewe ervaar.

More books from Lux Verbi

Cover of the book Gesonde seks by Nina Smit
Cover of the book Elim by Nina Smit
Cover of the book Maak jou huwelik affair-bestand by Nina Smit
Cover of the book Uit die beek 2018 by Nina Smit
Cover of the book Gebede vir elke vrou by Nina Smit
Cover of the book Bet-El by Nina Smit
Cover of the book 'n Tuin vir Tessa by Nina Smit
Cover of the book Mispa by Nina Smit
Cover of the book Sara by Nina Smit
Cover of the book Ter wille van Talita by Nina Smit
Cover of the book Ná aan my hart by Nina Smit
Cover of the book 'n Brief vir Reina by Nina Smit
Cover of the book Haar ma se kind by Nina Smit
Cover of the book 'n Lewe voor God by Nina Smit
Cover of the book Yehudit by Nina Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy