Die boek van toeval en toeverlaat

Fiction & Literature
Cover of the book Die boek van toeval en toeverlaat by Ingrid Winterbach, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ingrid Winterbach ISBN: 9780798160018
Publisher: Human & Rousseau Publication: October 24, 2006
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Ingrid Winterbach
ISBN: 9780798160018
Publisher: Human & Rousseau
Publication: October 24, 2006
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Helena Verbloem, leksikograaf van beroep, gaan na Durban as projek-assistent van ’n man wat alle woorde byeen probeer bring wat in onbruik geraak het in Afrikaans. Dan word daar by haar tuinwoonstel ingebreek en haar geliefde skulpe word gesteel. Die verhaal ontvou rondom die soektog na die gesteelde skulpe. Hierdie soeke raak verweef en verstrengel met die taalbewaringsprojek, die mense wat sy daar leer ken en met haar algemene besinning oor haar lewe – herinneringe aan haar familie, verlore minnaars en liefdes, verliese wat sy gely het. Ek weet wat ’n terapeut sal sê. Agter elke verlies lê ’n vroeër verlies. Die verlies van my skulpe is ’n voorwendsel (’n jakkalsdraai, ’n verbloeming en bewimpeling) ’n poging van die geslepe psige om die vroeër, pynlike verlies te verdoesel. Dié woorde van die self-ironiserende verteller in hierdie fassinerende roman raak twee van die belangrikste temas aan: verlies en verbloeming.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Dieper water by Ingrid Winterbach
Cover of the book Piekniek by Hangklip by Ingrid Winterbach
Cover of the book Christine le Roux Omnibus 4 by Ingrid Winterbach
Cover of the book Ikarus by Ingrid Winterbach
Cover of the book Geskenk uit die hemel by Ingrid Winterbach
Cover of the book Trapped by Ingrid Winterbach
Cover of the book Duiwelskloof by Ingrid Winterbach
Cover of the book Bushveld, Desert and Dogs by Ingrid Winterbach
Cover of the book Getuie by Ingrid Winterbach
Cover of the book Die wit ringmuur by Ingrid Winterbach
Cover of the book Beasts of prey by Ingrid Winterbach
Cover of the book Tiendes van silwer by Ingrid Winterbach
Cover of the book 'n Oomblik in die wind by Ingrid Winterbach
Cover of the book Rooi malvas by Ingrid Winterbach
Cover of the book Bidsprinkaan by Ingrid Winterbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy