Ingrid Winterbach: 11 books

Book cover of The Shallows
by Ingrid Winterbach
Language: English
Release Date: February 22, 2017

Painter Nick Steyn moves to the City Bowl in Cape Town after separating from his partner, Isabel. A young boarder moves in with Nick and they soon become friends. But one night she does not come home, and his attempts to trace her come to nothing. A few weeks later the prosperous artist Buks Verhoef...
Book cover of Niggie
by Ingrid Winterbach
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2013

Niggie speel af in die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog. ’n Groepie Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie om ’n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis in die Vrystaat te neem. Op hulle tog word hulle ’n paar weke lank in...
Book cover of The Road of Excess
by Ingrid Winterbach
Language: English
Release Date: April 30, 2014

Die benederyk, the Afrikaans edition of this novel, was awarded the M-Net Prize in 2011. The novel has been translated into English by award-winning author and translator, Leon de Kock. This is the story of two brothers – Aaron and Stefaans Adendorff – the one an artist, the other an ex-addict....
Book cover of Vlakwater
by Ingrid Winterbach
Language: Afrikaans
Release Date: August 18, 2015

’n Buitengewone avontuur – iets verrrassends en nuut in Winterbach se oeuvre. – Thys Human Die middag kry Niek ’n poskaart in sy posbus. Dis ’n afbeelding van El Greco se skildery van Vincenzo Anastagi. Die boodskap agterop lui: Enige ekstra eksemplare van Vlakwater? V.S. V.S., nè?! Dit...
Book cover of Die troebel tyd
by Ingrid Winterbach
Language: Afrikaans
Release Date: October 8, 2018

Magrieta Prinsloo, dierkundige, se kop haak uit op die verkeerde antidepressant. Sy raak vervreem van haar kollegas, beledig haar departementshoof, en haar illustere akademiese loopbaan kom tot ’n einde. Sy aanvaar ’n betrekking by die Buro vir Voortgesette Onderrig, met die enigmatiese Markus...
Book cover of To hell with Cronjé
by Ingrid Winterbach
Language: English
Release Date: July 29, 2014

The events in this novel take place during the last few weeks of the Anglo-Boer War. A small group of Boer soldiers departs from the Colony to the Free State to take a traumatised young man back to his home. Two of the men, Reitz Steyn and Ben Maritz, are scientists, and the novel focuses on their...
Book cover of It Might Get Loud
by Ingrid Winterbach
Language: English
Release Date: May 1, 2015

After a disturbing call from a certain Josias Brandt, Karl Hofmeyr departs for Cape Town to help his brother, Iggy, who is apparently running amok. On this journey Karl – hard-core heavy-metal fan – valiantly contends with inner demons as well as outer obstacles. Meanwhile, in an attempt to fend...
Book cover of Die Aanspraak van lewende wesens
by Ingrid Winterbach
Language: Afrikaans
Release Date: September 12, 2012

Wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012:Komies, hartroerend, meditatief, verruimend! Hierdie kick-ass roman bied ’n priemende blik op twee parallelle reise: ’n man en ’n vrou elk op soek na die oorsake van ’n broer en ’n suster se ondergang.Na ’n onthutsende oproep...
Book cover of Die boek van toeval en toeverlaat
by Ingrid Winterbach
Language: Afrikaans
Release Date: October 24, 2006

Helena Verbloem, leksikograaf van beroep, gaan na Durban as projek-assistent van ’n man wat alle woorde byeen probeer bring wat in onbruik geraak het in Afrikaans. Dan word daar by haar tuinwoonstel ingebreek en haar geliefde skulpe word gesteel. Die verhaal ontvou rondom die soektog na die gesteelde...
Book cover of Die Benederyk
by Ingrid Winterbach
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

’n Nuwe roman deur hierdie skrywer is ’n belangrike gebeurtenis. En sy stel haar lesers nie teleur nie: Dis die verhaal van twee broers - Aaron en Stefaans Adendorff - die een ‘n skilder, die ander ’n eks-verslaafde. Aaron se galery-eienaar, Eddie Knuvelder, laat hom lelik in die steek  (nadat...
Book cover of Buller se plan
by Ingrid Winterbach
Language: Afrikaans
Release Date: December 17, 2016

Ester Zorgenfliess verlaat haar tuisstad om vir ’n tyd lank te gaan oorbly in ’n plattelandse dorp waar sy haar ervaring van die dorp en sy inwoners orden rondom die plekke wat sy feitlik daagliks besoek. Net soos in Landskap met vroue en slang word die emosionele lewens van die karakters in Buller...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy