Melodie imprint: 76 books

by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: March 22, 2011

In Eiland van geheime beland kinderoppasser Marné op Flaminke-eiland. Dis ’n eiland vol tergende geheime, maar ook liefdesmoontlikhede, want sy moet kies tussen twee interessante mans.In Reënboog van jou hart is Lanja ontnugter deur die liefde. Dan ontmoet sy die skugter argitek Rosseau, en hulle...
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: June 6, 2018

Kayla maak abrup kennis met haar bure se kuiergas Briand en sy fiets in ​Om joune te wees​. Haar hart werk dadelik oortyd, maar daar is die een drama ná die ander. Maryna moet Christiaan se hulp aanvaar in Maryna se liefdeslied. Bitter onwillig vat sy weer die pad – maar niemand anders nie...
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: April 5, 2014

Waar jong verpleegster Maryna langs die pad vasgeval het met ’n stukkende waaierband, is die orige motorfietsman wat wil kom help die laaste ding waarvoor sy lus het. Teen haar beterwete laat sy tog toe dat Christiaan haar op sy motorfiets laai en haar uit die reënstorm help. By sy tuiste Neckershoogte...
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: September 30, 2014

Die mooi Leana, pas gekwalifiseerd as musiekonderwyseres, ontvang ’n brief wat haar lewe ’n dramatiese nuwe wending laat neem. En wanneer sy die minste daarop voorbereid is, moet sy tussen twee hubare mans kies.
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2015

Louise Barnard is in die wolke wanneer haar vriend, die aantreklike, skatryk Eben Griesel vir haar die woonstel wat hy vir hulle uitgesoek het gaan wys. Mevrou Louise Griesel, mymer sy, drome wasig in haar oë terwyl sy opkyk na Eben wat langs haar in die hysbak staan. Sy glimlag met hom. Hy het reeds...
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: April 5, 2013

In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer, Wilhelm,...
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

In Bloeisels in die wind ontmoet Sonja die aantreklike Arno Landman. Maar hoe ken haar ouma Hannah dié man, en hoekom reageer sy so geskok op die blote noem van sy naam? Spoedig leer Sonja dat dit nie net jong mense is wat gekasty word deur die pyn van die liefde nie. In Winter van heimwee word Hermien...
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: November 26, 2012

Rondom die verbreking van Sanet Grové se verlowing met Nardus van den Berg is daar ’n donker geheim wat sy tot elke prys wil bewaar. Sy sou nooit weer, met enige man, ’n ernstige verhouding aanknoop nie. Toe sy dus agterkom dat haar baas en beste vriend, Tertius Lindeque, ernstig oor haar begin...
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Op die partytjie van haar baas se bedorwe dogter, Nicolette, ontmoet Petri Auckamp een aand ‘n man wat so vas en sterk soos ‘n boom blyk te wees. Hougard Reyneke red haar meer as een maal uit ‘n moeilike situasie en laat haar hart beslis vinniger klop. Maar hy is klaarblyklik verloof aan Nicolette....
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: September 30, 2014

Karla raak verloof aan die man wat sy reeds vier jaar lank liefhet. Maar dié verhouding dra nie haar pa se goedkeuring weg nie. Dan hoor Karla boonop een aand ’n gesprek wat kennelik nie vir haar ore bedoel was nie.
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: November 26, 2012

"Toe Annemarie de Villiers, welgestelde Boeremeisie uit die Kaapkolonie, die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer op te spoor, het sy geen benul gehad van wat die toekoms vir haar inhou nie . . . Met haar aankoms by haar bestemming ontbreek die blye verwelkoming wat sy te...
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2015

Toe die pragtige Ilse Brink universiteit toe gaan, het sy nie die spreekwoordelike sterre in haar oë en die wêreld aan haar voete nie. Sy besef dat sy hard sal moet werk – en boonop gou klaarkry – sodat sy kan help om vir haar behoeftige ouers op die plaas te sorg. En toe vat 'n nuwe idee by...
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: December 12, 2012

Die dag toe Lara Wiese haar werkgewer, oom Ryno, saam met die verleidelike Monette Wiegand in sy kantoor betrap en hy kort daarna in ’n ongeluk sterf, word dié geheim ’n ontsettende las in haar lewe. Want hoe moet sy oom Ryno se vrou se beskuldigings weerlê dat sy wat Lara is vir sy dood verantwoordelik...
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2012

“Ek hou hiervan – ’n seenimfie in my arms, wat die golwe vir my uitgespoel het. En nou is jy myne . . . ek wonder wat ek met jou gaan doen?” Sonja Retief kyk in die groot, donker man se gesig en sy wonder weer eens watter kleur sy oë is, want hulle word steeds versluier deur sy digte wimpers....
1 2 34 5 6
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy