Human Rousseau imprint: 198 books

by Deon Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: May 29, 2012

’n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met ’n blaasvlam gemartel en toe met ’n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om dié moord op te los en ’n testament te vind. En die moord het boonop al tien...

Elize Parker-omnibus

Elke vrou vir haarself; Amber maan, oker son

by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: May 4, 2013

Elke vrou vir haarself is ’n meesleurende familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters. Die twee oudste susters, Nelia en Adri, werk by hul ma se ou vriendin Emmie by die Hotel Woltemade in Kaapstad. Kort hierna sterf hul ma en neem Emmie hul laatlamsussie, Carine, aan. Maar uiteindelik...
by Nataniël
Language: Afrikaans
Release Date: August 30, 2014

Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge,...
by Deon Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: May 10, 2012

Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans  – en beangs. Sy word soos ʼn dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, ʼn jong meisie...
by Chris Karsten
Language: Afrikaans
Release Date: May 30, 2014

Hierdie boeiende en ontroerende roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman en verken ’n pynlike moment in ons koloniale geskiedenis. Dit vertel die verhaal van Khoena, ’n vrou van Khoi-afkoms, wat vroeg in die 19de eeu onder valse voorwendsels van die Kaap na Londen toe geneem...

Die ontwaking

Oorspronklik uitgegee as Abel se ontwaking

by Chris Karsten
Language: Afrikaans
Release Date: September 15, 2014

’n Spesiale uitgawe van Abel se ontwaking, met ’n omslag wat aansluit by die film. Die ontwaking se premiere vind op 28 Augustus by die Silwerskermfees plaas en sal in Oktober 2014 in teaters begin vertoon. Rolverdeling: Gys de Villiers as Abel Lotz, Juanita de Villiers as Ella Neser, Paul Eilers...
by Kerneels Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: September 12, 2011

Joshua Gumbo, 'n lid van die Lucky Thirteen-sindikaat in Johannesburg, skiet Sonja Griessel se ouers per abuis wanneer hy Sonja se 4x4 probeer kaap. In die proses struikel sy uit die voertuig en plant 'n soen op haar kaper se mond. Die dood van haar ouers traumatiseer Sonja dermate dat sy al haar...

Philida

'n Slaweroman

by André P. Brink
Language: Afrikaans
Release Date: September 13, 2012

’n Aangrypende, meesleurende en diep menslike roman deur een van Suid-Afrika se grootste skrywers: Philidais gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van Brink se vroeër romans, Houd-den-bek. Philida was ’n slavin wat tussen 1820 en 1835 op die plaas Zandvliet...
by Leon Van Nierop
Language: Afrikaans
Release Date: May 15, 2013

Ratels is ’n somerskool op ’n wildsplaas waar ’n groep jongmense, uit alle lae van die samelewing, bymekaarkom om oor hulself, die lewe en die natuur te leer. Dit raak aan alledaagse dinge soos korrupsie, dwelms, dobbelary, verhoudings, stropery en die algemene agteruitgang van die natuur. Lekker...
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: September 10, 2011

Hierdie omnibus bestaan uit Wanneer die oestyd kom, Die helder lied, Ou liefde en ’n Reëndag in April.

A Bosman Companion

from Abjaterskop to Zwingli

by Craig MacKenzie
Language: English
Release Date: November 4, 2011

Herman Charles Bosman is one of South Africa’s best-known authors and story-tellers, and his creation Oom Schalk Lourens, an old Boer farmer, is undoubtedly one of the best-loved characters in South African literature. This very handy reference work on all aspects of Bosman’s life and work consists...

A Triple-headed Serpent

A Story of Theodora, Empress of Byzantium

by Marié Heese
Language: English
Release Date: May 12, 2012

The sequel to The Colour of Power. Engrossing and moving, this sequel about the second part of Theodora’s life as empress of Byzantium opens with intrigue as one of Justinian’s old enemies, Cappodocian John, is revealed as a threat to the throne. Theodora’s unremitting feeling of guilt for a...
by Athol Fugard, Paula Fourie
Language: English
Release Date: February 15, 2015

The Shadow of the Hummingbird explores the loss of innocence and the need to maintain a sense of wonder at the fleeting beauty of the world. The play premiered at the Long Wharf Theatre in New Haven, USA, in 2014, and an expanded version was subsequently staged at the Fugard Theatre in Cape Town,...
by Antjie Krog
Language: English
Release Date: October 24, 2014

Antjie Krog’s career as a poet began with resistance to language and authority. This was more than simply youthful rebellion – it was a desire to free language itself from all constraints. In this, her first book of poetry in eight years, Krog once again disrupts language to create new meaning...
1 2 3 45 6 7 8 9 10 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy