Christelike Uitgewersmpy imprint: 135 books

Jou lewe sonder beperkings (eBoek)

Styg uit bo jou omstandighede

by Nick Vujicic
Language: Afrikaans
Release Date: February 15, 2013

Nick Vujicic se boodskap het al miljoene mense aangegryp. Hy benadruk dat jy nie die dinge wat met jou gebeur, kan beheer nie, maar jy kan jou reaksie daarop beheer. En sy lewe is ’n sprekende voorbeeld daarvan. In JOU LEWE SONDER BEPERKINGS vertel Nick hoekom ’n mens nooit moet toelaat dat omstandighede...
by Wil Vosloo, Andrie Du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: September 6, 2011

Die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Hierdie hersiene vertaling is die trotse produk van die jongste gesaghebbende Bybelvertalingstegnieke deur van Suid-Afrika se topteoloë....

Die naakte feite (eBoek)

Vrae wat jou ouers hoop jy nooit oor seks sal vra nie

by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Language: Afrikaans
Release Date: February 3, 2014

Almal praat, dink en wonder oor seks, veral tieners. En tog is dit die één ding waaroor hulle nie maklik met hulle ouers kan praat nie. In DIE NAAKTE FEITE kom ervare beraders en leraars Jimi le Roux en Timothy Kieswetter, kenners op die gebied van seksuologie, Bybellering en pastorale bediening, tot...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: March 6, 2012

DIE DINSDAGOGGEND-OMNIBUS vertel die verhaal van Jamie Bryan wie se lewe onherroeplik verander wanneer haar man, Jake, se gevaarlike werk as brandweerman hom deel maak van die statistiek ná die terroriste-aanval op die World Trade Center. Sy waak langs sy bed en doen alles in haar vermoë om ’n man...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: February 27, 2007

Mary Madison het as kind onnoembare gruwels gely en as jong vrou draai die gemeenskap die rug op haar. Maar ’n goddelike mag verlos Mary sodat sy lewensveranderende hoop en liefde kan bring vir mishandelde vroue. Mary is geleerd en verlos, ’n kragtige stem in Amerika se hoofstad – vir die politieke...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: November 1, 2011

Ná die dood van sy ma en nadat hy van sy suster én van die meisie vir wie hy lief is, geskei is, is die gate in Jordan Riley se siel gevul met woede. Hy besluit om die God van sy kleintyd te verwerp en dagvaar sy tuisdorp om ’n standbeeld van Jesus uit ’n park te verwyder. Dié konflik maak dat...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: April 7, 2008

’N NUWE DAGBREEK is die eerste boek in die DAGBREEK-reeks, die opwindende opvolg op Karen Kingsbury se EERSGEBORENE-reeks. In hierdie boek is Dayne Matthews en Katy Hart vasbeslote om hulle lang verwagte troudag ’n geheim te hou vir die paparazzi. Terwyl hulle aan die troureëlings werk, word hulle...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2005

Karen Kingsbury het ’n wonderlike talent om haar lesers só te betrek dat hulle waarlik omgee om te weet wat met die karakters gebeur. Sy vang die menslike emosies en worsteling aangrypend vas sodat karakters lewe kry. In WAAR DIE VERLEDE LEEF ontmoet lesers vir Ellen Barrett in haar reis deur die...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: January 8, 2010

Met die eise van die lewe in Hollywood agter Dayne en Katy Matthews sien hulle uit na ’n nuwe hoofstuk om met ’n gesin te begin in Bloomington. Terselfdertyd is die personeel by CKT besig om alles gereed te kry vir die eerste produksie in Dayne en Katy se teater. Die Flanigans help om Bailey en Connor...

Eendag (eBoek)

n Stormagtige tyd, 'n liefde wat bly hoop en 'n suster se soeke na versoening

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: September 22, 2009

In EENDAG, boek drie in die DAGBREEK-reeks, druk die lewe in die kollig swaar op Dayne en Katy Matthews se huwelik, veral wanneer hulle op verskillende kontinente aan rolprente begin werk. Dan gebeur daar iets wat Dayne laat besef hulle kan alles verloor waarvoor hulle so hard gewerk het as hulle nie...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: January 21, 2009

Pasgetroude Hollywood-akteur Dayne Matthews dink hy het die oplossing gekry vir die liefdestonele in sy films – sy vrou, Katy Hart, gaan in sy volgende film speel. Maar dan stem hulle toe tot ’n realiteitsreeks. Sal hulle huwelik die druk kan deurstaan? Die Baxters is baie opgewonde wanneer beide...

Wanneer vreugde kom (eBoek)

n Verhaal van verlies, vergifnis en 'n nuwe begin

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: September 30, 2009

Maggie Stovall is vasgevang in ’n persoon wat sy jare geneem het om te slyp. Die waarheid oor wie sy is – en wat sy gedoen het – is op die punt om bekend te word. Dit stuur Maggie in ’n afwaartse spiraal van wanhoop. Gaan Maggie in haar desperate behoefte om weg te kom van die mantel van depressie...
by Angus Buchan
Language: English
Release Date: November 6, 2014

A MUSTARD SEED offers readings for the full calendar year, with a Scripture passage for each day, and a meditation in Angus’s characteristic conversational style. The 366 daily devotions are dedicated to the foot soldiers of the Lord – those believers who have to get up every morning and walk the talk, go through the daily grind and face their day-to-day challenges.

Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek)

Hoe om reg te maak waar jy verbrou het

by Gary Chapman, Jennifer Thomas
Language: Afrikaans
Release Date: May 15, 2014

’n Groot insident of ’n klein irritasie kan ʼn verhouding kelder. Dikwels is meer as net “Ek is jammer” nodig om ʼn verhouding te herstel. New York Times-topverkoper-outeur Gary Chapman en Jennifer Thomas het saamgespan om hierdie baanbrekerstudie te doen oor hoe ons verskoning maak en graag...
1 23 4 5 6 7 8 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy