Christelike Uitgewersmpy imprint: 135 books

Jy het 'n keuse (eBoek)

'n Vrou se gids om die regte besluite te neem

by Elizabeth George
Language: Afrikaans
Release Date: July 17, 2014

Elke dag moet vroue honderde besluite neem. Watter strategieë kan hulle gebruik om die beste besluite te neem? Nadat sy self vir jare hiermee geworstel het, bied Elizabeth George in JY HET ’N KEUSE riglyne om vroue te help om die beste moontlike besluite te neem. Die riglyne wat Elizabeth bespreek,...

7 ritmes vir kinders (eBoek)

Le die regte grondslag vir jou kind se geloof

by Tom Smith, Lollie Smith
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2015

Ontdek ’n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof. Met 7 RITMES VIR KINDERS gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en ’n verhouding met Hom te hê. Deur hierdie praktiese beginsels herhalend...

Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek)

Vind vreugde en genesing in saamwees met ander gelowiges

by Riekert Botha, Albert Theron
Language: Afrikaans
Release Date: February 8, 2016

Besef mense dat die gemeenskap van gelowiges God se skepping is en nie deur mense uitgedink is nie? Riekert Botha en Albert Theron daag lesers in WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET uit om eers te vergeet wat hulle “weet” van gemeentes. Gaan terug na die kern van die saak en ontdek hoekom...
by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: January 7, 2013

Ons dien ’n God van genade, liefde en blydskap. Hiervan verseker Nina Smit die leser in BLOEISELS VAN HOOP. BLOEISELS VAN HOOP is ’n samestelling met 366 dagstukke deur gewilde outeur Nina Smit. Sy fokus in hierdie dagstukke op temas soos: Die lewe is ’n reis; vrygewigheid en dankbaarheid; die...

Viooltjies vir my vriendin (eBoek)

Uit my hart se tuin, want jy is kosbaar

by Nina Smit
Language: Afrikaans
Release Date: March 5, 2014

Of ’n blom daar ver op ’n eensame bergtop of in ’n paleistuin blom, die unieke skoonheid daarvan oortref verreweg enige mensgemaakte kunswerk. In VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN neem immergewilde skrywer Nina Smit vroue op ’n wandeling van kleurespel, geur, nostalgie en diepe oordenking deur die vele...

n Dogter na God se hart (eBoek)

Help jou dogter om die vrou te word wat God wil he sy moet wees

by Elizabeth George
Language: Afrikaans
Release Date: March 13, 2013

Elizabeth George se ’N DOGTER NA GOD SE HART bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om ’n goddelike lewe te lei. Elizabeth lei ma’s in die ontwikkeling van hulle dogters se geestelike lewe, maar wys ook hoe hulle hul dogters se hele lewe as prioriteit moet beskou....

Openbaring ontsluit (eBoek)

n Verrassende perspektief op die laaste boek in die Bybel

by Riekert Botha
Language: Afrikaans
Release Date: March 12, 2014

Hoeveel mense het al Openbaring gelees en álles verstaan? Tog sê Riekert Botha Openbaring kán verstaan word. Die sleutel lê in een spesifieke vraag: "Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was?" Riekert kyk in OPENBARING ONTSLUIT na die volgende aspekte wat vorm gee aan...
by Riekert Botha
Language: Afrikaans
Release Date: April 2, 2014

Is jy op soek na pleisters wat jy op enige seer kan plak? Ook dié diep binne-in jou? Dan is Riekert Botha se PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS net die medisyne wat jy nodig het. Hierdie boek is ’n verwerking van Riekert en Derrich Gardner se Saterdagoggend-gesprekke op RSG. Riekert het hierdie platvorm...

Al sou die vyeboom nie bot nie (eBoek)

n Bybelstudie oor Habakuk

by Riekert Botha
Language: Afrikaans
Release Date: December 12, 2013

Baie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het. In die 8 studies vir individuele of groepstudie in AL SOU DIE VYEBOOM NIE BOT NIE lei Riekert Botha gelowiges om die...
First 4 5 6 7 8 9 10
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy