Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Nonfiction, Reference & Language, Education & Teaching, Secondary Education
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens, Best Books
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens ISBN: 9781775891093
Publisher: Best Books Publication: January 15, 2014
Imprint: Best Books Language: Afrikaans
Author: Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
ISBN: 9781775891093
Publisher: Best Books
Publication: January 15, 2014
Imprint: Best Books
Language: Afrikaans

Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse ná jou matriekjaar. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook • vir begrip en waardering verskeie fiksie- en niefiksietekste lees; • verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik; • in verskillende sosiale situasies oortuigend en duidelik kommunikeer; • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; • aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in mondelinge en skriftelike aanbiedings; en • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied. Maar dis nie al nie . . . Piekfyn Afrikaans help jou met jou voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al vier vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en verskeie hersieningsoefeninge. Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag! Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!

More books from Best Books

Cover of the book Why Are Americans So Afraid? by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book Best Books Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book Spell It Out (Witch Cozy Mystery) by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book The lighthouse keeper's wife (school edition) by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book Witches' Craft by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book Last Mango in Paris by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book The Lost Continent by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book The Drive-By Wife, Book 1 by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book English for Life Learner's Book Grade 6 Home Language by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book Finders Keepers by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book White Women, The SEX Black Men Love by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book Best Books Study Work Guide: Dreaming of Light by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book Dizzy Spells (Witch Cozy Mystery) by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
Cover of the book Landscapes of short stories for Gr 10 Second Additional Language by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo, Heleen Stevens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy