Al wat oorbly

Romance, Historical, Fiction & Literature
Cover of the book Al wat oorbly by Santie van der Merwe, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Santie van der Merwe ISBN: 9780799390339
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: August 25, 2018
Imprint: Romanza Language: English
Author: Santie van der Merwe
ISBN: 9780799390339
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: August 25, 2018
Imprint: Romanza
Language: English

is dit moontlik om geluk te vind in 'n huwelik wat twee stiefkinders insluit? julia meiring het haar ma verloor toe sy ses jaar oud was. haar pa is dadelik weer getroud, en sy is deur 'n ongenaakbare stiefma grootgemaak wat byna die teenoorgestelde was van haar liefdevolle ma wat feitlik al haar aandag aan haar laatlammetjie gewy het. julia vind die liefde van haar lewe in haar buurman, wynand du toit. hy is 'n geskeide man, en die pa van twee kinders maar julia laat haar deur die verhouding meesleur want wynand se kinders woon in die kaap by hul ma, en sy kan hulle heeltemal vermy.omstandighede dwing wynand se eks en haar gesin terug gauteng toe, en julia verbreek summier hulle verhouding. sy sien nie kans om A ma te wees nie, en nog minder A stiefma. haar drakoniese stiefma sterf, en julia besef weer eens hoe min sy van haar eie ma weet. sy probeer A beeld van haar ma saamflans uit die herinneringe wat haar veel ouer sibbe half onwillig met haar deel. stadig maar seker besef sy dat haar ma nie A engel was nie, dat haar stiefma nie inherent boos was nie, en dat die liefde tussen haar en wynand nie te ruste gele kan word nie.

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book 'n Dokter vir Arabelle by Santie van der Merwe
Cover of the book Hoe die liefde werk by Santie van der Merwe
Cover of the book Vir geld of liefde by Santie van der Merwe
Cover of the book Vuurvreter by Santie van der Merwe
Cover of the book Ou liefde roes nie by Santie van der Merwe
Cover of the book Want daar's skoenlappers by Santie van der Merwe
Cover of the book Dans van liefde by Santie van der Merwe
Cover of the book Boheem by Santie van der Merwe
Cover of the book Ontwakende passie by Santie van der Merwe
Cover of the book Liefdesreis by Santie van der Merwe
Cover of the book Waar die hart is by Santie van der Merwe
Cover of the book Die rooikop se lot by Santie van der Merwe
Cover of the book 'n Man op sig by Santie van der Merwe
Cover of the book Opdrag van oorkant by Santie van der Merwe
Cover of the book Meer as 'n speletjie by Santie van der Merwe
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy