Romanza imprint: 298 books

by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2013

Robyn het nie veel erg aan die vyfsterhotel waarin sy onverwags moet tuisgaan nie, ook nie aan die kompetisie onder vroulike hotelgaste om die hoteleienaar se hart te wen nie. Al is hy hoe onweerstaanbaar.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 6, 2013

Jaycee raak paniekerig toe sy besef dertig is om die draai - en sy is alleen. Hoe kan sy Adam First se aandag trek sonder dat hy agterkom sy is 'n klein bietjie desperaat?
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 8, 2015

Niki se vreedsame bestaan op haar stiefpa se plaas word omvergegooi toe sy seun onverwags opdaag. En die uitgestrekte Karoovlaktes word vir haar te klein toe sy besef sy mag hom nie liefhe nie ...
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 7, 2013

Elena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in 'n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die onweerstaanbare, humeurige wynboer met die karamelbruin oe. Elena dans egter nie na sy pype nie en maak geen geheim...
by Sarah du Pisanie
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Die Kruger-dogters is voorste boere, en mooi! Is hulle agterbaks genoeg om Conrad Vermeulen van sy erfplaas te wil verwilder? Stefaans Kruger begeer Rietkuil. Vanwaar dus die veediefstal en veldbrand? Veral die geitjie Stella laat Conrad wonder.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 6, 2013

Milla is mooi en amper op pad rak toe. Sy is 'n sakevrou en het geen begeerte na kinders nie. Sy kan nie wag vir die dag wat sy haar oupa se sakeryk oorneem nie. Tot Roland uit die niet verskyn en haar oupa hom aanstel in die pos waarop Milla haar oog het. Roland dink glad nie soos Milla oor kinders...
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 7, 2015

Meyer Malan steel Zoe se hart met die eerste oogopslag, maar hoe kan sy hom liefhe as hy juis een van die bevoorregtes is wat op haar pa se erfplaas grootgeword het. Kan sy die familie vertel wie sy werklik is?
by Irma Joubert
Language: English
Release Date: January 7, 2010

Haar pa het haar geleer: pasop dat jy nie goedkoop is nie. Soos jou ma. Adolf leer haar vertrou, leer haar liefhe. Tot die verlede hulle inhaal. En Marlene weet - dis die einde van haar en Adolf.
by Irma Joubert
Language: English
Release Date: January 8, 2014

Liezl verstaan sy pyn, maar Pieter Naude bly ontoeganklik. Soms is sy e-posse warmer, maar die muur om hom kry sy nie afgebreek nie. Luister sy na haar hart, of verstand? Sy weet tog dit kan nie.
by Anna Penzhorn
Language: English
Release Date: January 8, 2015

Daleen Joubert beland op die dorpie van haar grootwordjare. Sy loop haar vas in haar eerste liefde en daar ontstaan weer 'n band tussen haar en Dawid Hofmeyr. Maar Dawid is aan die beeldskone Delia verloof.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 11, 2012

Dianette heg groot waarde aan haar onafhanklikheid, al klop haar boeke nooit nie. Linde, haar nuwe miljoener-stiefbroer, vind gou uit geld het nie soveel mag wanneer dit kom by die liefde nie.
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 7, 2013

Esmien is verantwoordelik vir passasiers se ontspanning tydens 'n plesiervaart op die luukse skip Ocean Dreamer. Maar aan boord moet sy tot haar ontnugtering sien die eerste offisier is nie 'n vreemdeling nie. Hulle paaie het agt jaar gelede in Kopenhagen gekruis. In Kopenhagen was sy in jeugdige...
by Elsa Drotsky
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Isobeth speel vir een aand sy is Ferdinand se meisie, om 'n ander meisie jaloers te maak. Maar dit word 'n probleem toe sy nie meer kan voorgee nie. En wil Ferdinand nog voorgee? Blykbaar, ja.
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oe en gespierde lyf is egter 'n groter probleem ...
12 3 4 5 6 7 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy