Santie Van Der Merwe: 6 books

Book cover of Al wat oorbly
by Santie van der Merwe
Language: English
Release Date: August 25, 2018

is dit moontlik om geluk te vind in 'n huwelik wat twee stiefkinders insluit? julia meiring het haar ma verloor toe sy ses jaar oud was. haar pa is dadelik weer getroud, en sy is deur 'n ongenaakbare stiefma grootgemaak wat byna die teenoorgestelde was van haar liefdevolle ma wat feitlik al haar aandag...
Book cover of Die einde van die storie
by Santie van der Merwe
Language: English
Release Date: December 15, 2009

lizzie de villiers besef eensklaps dat sy haar man, marthinus nie meer liefhet nie. sy neem hulle huwelik van 28 jaar in oenskou en wonder of dit redbaar is, maar marthinus voel niks skort nie.
Book cover of Gelyke kans
by Santie van der Merwe
Language: English
Release Date: January 4, 2015

Na 'n huwelik van verskeie dekades staan Jessica daar waar talle vroue voor haar gestaan het: Egskeiding is sonder enige waarskuwing voor haar deur. Gaan sy as mens groei of ondergaan in hierdie krisis?
Book cover of Ver in die wereld Kittie
by Santie van der Merwe
Language: English
Release Date: January 2, 2017

Middeljarige Kittie en haar bejaarde ma, Gertruida, het nog nooit langs dieselfde vuur gesit nie, maar A finansiele verknorsing en A liefdesteleurstelling dwing Kittie van Londen af terug Suid-Afrika toe om Gertruida na A beroerte te versorg.
Book cover of Vandat jy weg is
by Santie van der Merwe
Language: English
Release Date: January 6, 2015

Jessica en haar man is uitmekaar - of so het sy gedink - toe 'n ou liefde sy verskyning maak. Die verhaal wat in 'n Gelyke kans begin het, word in hierdie roman voortgesit.
Book cover of Anderkant vergeet
by Santie van der Merwe
Language: English
Release Date: January 6, 2016

Anneleen word in die hospitaal wakker en ken niemand buiten haar ma en pa nie. Maar hulle se daardie ongeluk het gebeur toe sy nog net agtien was en hierdie kinders en man is hare ...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy