'n Man van min belang

Fiction & Literature
Cover of the book 'n Man van min belang by Chris Karsten, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Chris Karsten ISBN: 9780798158695
Publisher: Human & Rousseau Publication: April 5, 2013
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Chris Karsten
ISBN: 9780798158695
Publisher: Human & Rousseau
Publication: April 5, 2013
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Naaswenner in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd (2012) Op ’n fynbosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amper-afgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman. Mosman is direkteur van ’n obskure intelligensieafdeling, bemoeid met die identifikasie van die oorskot van dié wat verdwyn het tydens die geweldadige doodsnikke van apartheid, en die opsporing van hul moordenaars. ’n Naam in ’n sprokiesboek lei hul na Luca Thom, mariene bioloog en seun van die polisieberader Eddie Thom, en na die jaar toe Luca sy pa verloor het. Karsten het die ATKV-Prosaprys vir sy debuutroman, Frats, gewen in 2008 en die ATKV-prys vir Spanningslektuur vir Seisoen van sonde in 2010. Seisoen van sonde was ook op die kortlys vir die M-Net Filmtoekenning. In 2011 wen Chris beide die ATKV-Prosaprys en die ATKV-Prys vir Spanningslektuur vir Abel se ontwaking. Hy is ’n ervare oudkoerantman (Beeld, Volksblad en Rapport) en skrywer van twee kinderboeke (Floris sapiens en Die jokkie wat met perde kon praat), sowel as Human & Rousseau se Ware misdaad-reeks. ’n Man van min belang is die naaswenner in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd (2012). Hy woon deesdae in Kanada, omdat sy vrou ná veertig jaar in Suid-Afrika ook ’n tyd in haar geboorteland wou gaan bly.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Christine le Roux Omnibus 8 by Chris Karsten
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 6 by Chris Karsten
Cover of the book Trapped by Chris Karsten
Cover of the book Skynglans van geluk by Chris Karsten
Cover of the book The Road of Excess by Chris Karsten
Cover of the book Abel se ontwaking by Chris Karsten
Cover of the book Spoor by Chris Karsten
Cover of the book Die boek van toeval en toeverlaat by Chris Karsten
Cover of the book Onsigbaar by Chris Karsten
Cover of the book Christine le Roux Omnibus 4 by Chris Karsten
Cover of the book Abel se lot by Chris Karsten
Cover of the book Christine le Roux Omnibus 1 by Chris Karsten
Cover of the book Drieklawerblaar by Chris Karsten
Cover of the book Alles begin met Anna by Chris Karsten
Cover of the book Frats by Chris Karsten
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy