Wen die stryd in jou gedagtes

Behaal jou belangrikste oorwinning ooit

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415314678
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: May 27, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415314678
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: May 27, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wen die stryd in jou gedagtes – nou beskikbaar in ’n hersiene, bygewerkte uitgawe. Joyce Meyer se immergewilde boek Wen die stryd in jou gedagtes word gereken as een van die impakrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Dit is Joyce Meyer se bekendste titel en loshande haar beste verkoper tot op hede. Die uitgebreide uitgawe is maklik om te lees en bevat fundamentele waarhede om toegang te verkry tot die nuwe lewe wat aan ons gebied word deur ons verhouding met Christus. Daar is nuwe materiaal ingevoeg wat verdere studie en insigte sedert die boek aanvanklik uitgegee is, weerspieël. Meyer het ook nuwe voorbeelde ingesluit van wat God gedoen het in situasies wat sy in die eerste uitgawe van die boek bespreek het. Wen die stryd in jou gedagtes sal jou lewe verander – dit bevat ’n kragtige, Bybels-gefundeerde boodskap wat jou sal wys hoe om oorwinning te behaal in jou gedagtewêreld en gevolglik ook in jou lewe.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book My Little Book of Promises (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Vuurvas by Joyce Meyer
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book n Man van geloof (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by Joyce Meyer
Cover of the book Creating Winners in the Workplace (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book My 123 Bible Storybook (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Jou lewe sonder beperkings (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Touched by His Love by Joyce Meyer
Cover of the book Favourite Bible Stories for Children by Joyce Meyer
Cover of the book God-controlled Thinking (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Seën vir ’n Kleikind by Joyce Meyer
Cover of the book My first book about God by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy